Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Grey Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Rona V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld. Skoon en netjies, goed ingerig vir gerieflike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selmare V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie gemaklik en skoon. Baie gasvry en netjies. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker, dankie. Baie tevrede. Dankie, was lekker, sal weer gebruikmaak as die geleentheid opkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ruim akkommodasie met rustige en veilige omgewing. Baie lekker gebly. Rustige omgewing en veilig. Die akkommodasie is ruim en lekker vakansie kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

‘n Gevoel van warmte om hier tuis te gaan. Dit was ‘n heerlike oornag verblyfplek van en na Kaapstad. Die kamer en badkamer is ruim en pragtig gedekoreer en ons het tuis gevoel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uiters aangename kuier. Ons het heerlik gebly, die plekkie was baie netjies met alles wat jy nodig het en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie ligging. Gasheer baie behulpsaam. Goeie ligging. Gasheer baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Netjies en voldoende vir oornag oppad tussen Nelspruit en Kaapstad. Lekker geslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mégan T
1 nag
5.0
Aug 2024

Cozy, clean. The stay was lovely, the host welcomed us with open arms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Dit was 'n baie lekker en aangename plek om te bly. Baie lekker gebly. Sal 7 on Grey definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab453682d25cda902e9a48f4c68f8d8db81094e9b7a877a094f44d97be6f80e14786112ab7bf67885abdb06fc26092b11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 7 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.726254423155 25.094497792784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang