Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Grey Guesthouse

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 On Grey Guesthouse bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Colesberg in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir oornagverblyf of 'n naweekwegbreek saam met geliefdes.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenheid met slaapplek vir 3, 2 eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk en 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4. Die eenhede het koningingrootte-beddens en twee van die eenhede het driekwartbeddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met of 'n stort of 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Kamer 1 het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Kamers 2, 3 en 4 het elk 'n koffiestasie met 'n yskassie en Kamer 5 het 'n kombuis wat 'n enkelplaat-gasstoof het. Elke eenheid het 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Buite elke eenheid is daar privaat braaigeriewe. Die verblyf bied ook 'n groot tuin waar gaste kan ontspan, en veilige parkeerplek. Die verblyf is sentraal geleë en is naby winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Dorette G
Gesin met tieners
5.0
Rustige omgewing, gerieflik en definitief 'n kom weer. Heerlik gebly, baie skoon en netjies en met die nodige geriewe. Sal weer hier bly, kan dit vir ...
Sien meer
Nov 2024
Mariette R
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Vir seker die moeite werd. Kamers skoon en ruim.
Nov 2024
Hannes D
5.0
Bakgat en lekker. Ons slaap nie gewoonlik oor nie. Maar het toe gedink dit is makliker en veiliger. Die oorslaap was beslis die lekkerste werd.
Nov 2024
Jayne H
5.0
Very clean. Owner very friendly. Good. Overnight visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Ockie K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar gaan bly. Dit was baie goed en ons het gekry wat ons verwag het.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink 7 On Grey Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab453682d25cda902e9a48f4c68f8d8db81094e9b7a877a094f44d97be6f80e14786112ab7bf67885abdb06fc26092b11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 7 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.726254423155 25.094497792784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang