+88
Gastehuis in Colesberg

7 On Grey Guesthouse

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 7 Grey Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

7 On Grey Guesthouse bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Colesberg in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir oornagverblyf of 'n naweekwegbreek saam met geliefdes.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenheid met slaapplek vir 3, 2 eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk en 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4. Die eenhede het koningingrootte-beddens en twee van die eenhede het driekwartbeddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met of 'n stort of 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Kamer 1 het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Kamers 2, 3 en 4 het elk 'n koffiestasie met 'n yskassie en Kamer 5 het 'n kombuis wat 'n enkelplaat-gasstoof het. Elke eenheid het 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Buite elke eenheid is daar privaat braaigeriewe. Die verblyf bied ook 'n groot tuin waar gaste kan ontspan, en veilige parkeerplek. Die verblyf is sentraal geleƫ en is naby winkels en restaurante.


DĆ­t is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lizette H
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en netjies. Ons het al vantevore daar gebly en was nog elke keer baie tevrede.
Mrt 2026
Maritza D
Saam met lewensmaat
5.0
7 on Grey is well situated, quiet and private. Just needed to stop overnight and it was perfect for what we required.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Ansie V
Saam met lewensmaat
5.0
Meinard het ons persoonlik kom verwelkom. Ons het net een aand oorgeslaap. Ons het lekker gebly, gerieflik en met alles wat ons nodig gehad het.
Mrt 2026
Lindie G
Gesin met tieners
5.0
Baie goeie gasheer, als mooi verduidelik en was heeltyd op bystand indien nodig. Baie lekker gebly en rustig geslaap na 'n lang dag op die pad. Veilig...
Sien meer
Feb 2026
Delene B
5.0
Excellent. Andre was very impressed with the accommodation and will recommend people to use it in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 170

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 Grey Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink 7 On Grey Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 010
10 % AF
R 1 010 R 909
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 010
10 % AF
R 1 010 R 909
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 010
10 % AF
R 1 010 R 909
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Grey Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab453682d25cda902e9a48f4c68f8d8db81094e9b7a877a094f44d97be6f80e14786112ab7bf67885abdb06fc26092b11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 010 nouVanaf R909 per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 7 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.726254423155 25.094497792784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang