7 On Grey Guesthouse
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
-
Vanaf
R650R553 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
7 On Grey Guesthouse bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Colesberg in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir oornagverblyf of 'n naweekwegbreek saam met geliefdes.
Verblyf is beskikbaar in 'n eenheid met slaapplek vir 3, 2 eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk en 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4. Die eenhede het koningingrootte-beddens en twee van die eenhede het driekwartbeddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met of 'n stort of 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Kamer 1 het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Kamers 2, 3 en 4 het elk 'n koffiestasie met 'n yskassie en Kamer 5 het 'n kombuis wat 'n enkelplaat-gasstoof het. Elke eenheid het 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Buite elke eenheid is daar privaat braaigeriewe. Die verblyf bied ook 'n groot tuin waar gaste kan ontspan, en veilige parkeerplek. Die verblyf is sentraal geleë en is naby winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Abigail Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink 7 On Grey Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Grey-straat 7, Colesberg, 9795, Noord-Kaap