7 on Kort
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kort-straat 7, Bergsig, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
7 on Kort bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Bergsig. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagverblyf terwyl hulle die skilderagtige Tuinroete verken.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot hul eie stoep en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek vir 'n skemerkelkie is. Die kothuis is ongeveer 2 km vanaf die strand en is naby Hartenbos, Glentana en Mosselbaai.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Kort-straat 7, Bergsig, 6525, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kort-straat 7, Bergsig, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang