Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Laibach @ Buhrein Estate

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laibach-weg 7, Buhrein Estate, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

7 on Laibach @ Buhrein Estate is 'n lieflike selfsorgeenheid wat op die veilige Buhrein Estate, in die Noordelike Voorstede van Kaapstad, geleë is. Hierdie stylvolle woonstel skuil teen die hange van Durbanville, en bied 'n rustige atmosfeer. Dit is naby die lewendige Bossa Good Times Bar and Restaurant. Dit bied maklike toegang tot die N1 en is 20 minute vanaf beide Kaapstad Internasionale Lughawe en Stellenbosch. Hierdie is 'n uitstekende opsie vir reisigers wat gerief soek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n lieflike balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Laibach-weg 7, Buhrein Estate, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laibach-weg 7, Buhrein Estate, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbac3a075b096a935b5c0df13e385c373c1c1b2425bb082e774f0e66fec1603a8ebb3abf8fb23d8533fa59148b525e8b9bdce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 7 Laibach Road Buhrein Estate 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.820952643136 18.718608036771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang