Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Oakleigh

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir 7 On Oakleigh
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anelize J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize J

Wonderlike sentrale verblyf in 'n stil woonbuurt.

Pragtige plekkie. Ons het heerlik hier tuis gegaan.

Melanie W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Veilige en vriendelike akkommodasie.

Alles was smaakvol, netjies, skoon en veilig. Ons was vriendelik ontvang, al het ons eers laat ingeboek.

Marle B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle B

Easy and homely.

Lovely and convenient. Thanks Di.

Anthony B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Very pleasant.

Very comfortable and the team was very friendly thank you.

Lynette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Oulike eienaars, skoon en goed toegeruste eenhede, stil en mooi buurt.

Lekker gebly en veilig gevoel! Beautiful gastehuis.

Adele W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Netjies, skoon en alles wat nodig is, is daar!

Ons het heerlik gebly. Hierdie is nie ons eerste bespreking nie en gaan ook nie ons laaste bespreking wees nie. Hier gaan ons beslis weer bly! Netjies, skoon en alles wat nodig is. Ons kan hier beslis weer bly.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Janine B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B

Gerieflik en veilige blyplek om te oornag.

Gerieflik, rustig en veilige blyplek met alles wat nodig is. Die was baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer hier oorslaap.

Portia M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Portia M

Pleasant.

Only the plugs don't work during load shedding.

Kerry V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry V

Beautiful and tranquil.

Would recommend to friends and family.

Marina B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

What an amazing experience!

We arrived at 20:00 Friday night. We were greeted by the most friendly host! We had a great time and a gorgeous room! The atmosphere was great and so calm. The host assisted when we needed anything! Thank you for a wonderful experience! We will see you next year again with the Midmar! Regards Bloemfontein!

Ezanda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezanda B

Veilige, skoon plek!

Kamers is skoon en hele plek is netjies en pragtig! Vriendelike ontvangs en die plek is in 'n veilige, mooi buurt. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Liezel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Netjies en skoon. Swembad was 'n heerlike lafenis!

Ons het heerlik gebly. Was sentraal geleë om die SA's laerskole atletiek by te woon. Verblyf het oor alles beskik wat ons benodig het. Vriendelike diens dankie.

Aldo O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldo O

Lekker verblyf met lekker ligging.

Sal weer daar gaan bly.

Derek C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek C

Pleasant stay.

Very enjoyable stay for the evening.

Kobus M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus M

Beds are great but bathrooms need upgrade and please supply bigger towels

Great beds and linen. The bathroom bit of a letdown and the bathroom towels were too small.

7 On Oakleigh se terugvoer

We are not a 5 star hotel and really try to keep our prices affordable for our regular guests. After Covid and the riots, we are proud to keep our Guesthouse open. Sorry you found our place not really acceptable
All the best
Diane

7 On Oakleigh
Christo M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M

Werksbesoek.

Dit is 'n baie oulike gastehuis. Ons het die tweeslaapkamer-eenheid gehad wat ideaal was vir ons doeleindes. Ons kon saans werk en kos voorberei. Al nadeel is dat dar nie lugreëling is nie. Maar Di het vir ons ekstra waaiers gereël. Beide Di en Aidie is wonderlike gasvroue.

Chantal R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal R

Wat 'n fantastiese plek. Ons het so lekker gekuier ons wou nie terug kom huis toe nie.

7 Oakleigh is die plek waar jy jou self kan vind, sonder dat jy geweet het jy het dit nodig. Ons het baie veilig gevoel, in die middae het ons om die swembad ontspan. Die rustigheid, die natuur en die klein dingetjies het alles die moeite werd gemaak. 7 Oakleigh ontbyt was gemaak met regte liefde. Ons ontbyt was uit die boonste rakke. Ons kamer was lekker groot, baie plek om rond te beweeg. Ek sal enige tyd 7 Oakleigh aanbeveel. 7 Oakleigh sien ons beslis weer volgende jaar.

Elmien G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien G

Stukkie goud ontdek in KZN.

Wow wat 'n pragtige plek. Ons was vriendelik ontvang en die eenhede was skoon en netjies. Niks maar niks was uit hulle plekke nie. Ons sal beslis weer daar bly!

Lindy K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy K

Veilige, skoon verblyf.

Ons het baie lekker gebly by 7 On Oakleigh. Baie veilige en mooi straat. Nooit in die donker gesit nie danksy die kragopwekker op perseel. Sal vir seker weer hier oorslaap.

Santie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Heerlik gerus.

Stil, veilige omgewing. Sal beslis weer daar tuisgaan!

Burnice J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnice J

Awesome verblyf.

Fantastiese vriendelike ontvangs. Kamer was ruim, gerieflik en skoon. Niks tekort gehad nie. Plek was baie veilig en sal graag weer daar tuis gaan.

Ronelle B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B

Netjies, skoon, stil en rustig.

Sien sterre.

Jessica V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Wonderful room and location.

This was my second stay at 7 on Oakleigh and it was just as good as the first. Bed is comfortable, room beautifully decorated and well equipped. Peaceful and quiet and safe. Adi is a welcoming host and everything is just great. It is really convenient in terms of location and that you get your own gate remote so it is easy to come and go. I enjoy staying there and will be back again.

Anton V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Clean, neat, quality accomodation and venue is in a good area and location.

Great guesthouse and location.

Salomi P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomi P

Baie netjies. Veilig en waarde vir geld.

Ons het 7 on Oakleigh baie geniet, plek is skoon, netjies en baie veilig. Almal was baie vriendelik en behulpsaam.

Karen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Anneks, kamer 5. Baie netjies, ruim en gerieflik.

Net een nag oorgebly so kan net kommentaar lewer op ons kamer en gesamentlike area. Baie netjies, huislik, goeie spasie en gerieflik.

Jessica V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

A great stay in a lovely room!

Beautiful room with a very comfortable bed and pillows! Lovely, well kept guesthouse that is safe and well located. Will definitely use again and highly recommend.

Sonya Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya Z

Super comfortable and clean.

Was absolutely awesome. Fantastic hostess, made us feel righty at home. Brilliant breakfasts made for us. So peaceful and beautiful gardens.

7 On Oakleigh se terugvoer

Thank you so much Sonya, it was a pleasure having you stay with us ,

Regards
Diane

7 On Oakleigh
Leon R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R

Rustig.

Alles wat jy nodig het en meer.

Gerrit B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Voldoen aan verwagte.

DIe plek was netjies. Het na 23:00 eers arriveer en alles was steeds gereed.

Marietjie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Beste ooit!

Hierdie is 'n plek wat ons vir almal sal aanbeveel. Alles was perfek, gemaklik, vriendelik, skoon en net lekker. Die webtuiste kan trots wees op 7 On Oakleigh.

Natalia V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia V

Skoon, netjies, ruim, lekker kombuis met als wat jy nodig het as jy self-catering geniet.

Lekker groot kamer met kombuis, warm bed, skoon beddegoed, heerlike kombuis, gawe eienaars.

Luise B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luise B

Baie aangenaam!

Geen probleme of klagtes, dit was baie aangenaam van die aankoms tot en met die vertrek.

George H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George H

Gemakli, rustig en veilig.

Definitief 'n plekkie wat ons weer sal bespreek. Alles wat jy nodig het in 'n selfsorgeenheid was beskikbaar en meer. Genoeg ruimte vir klein kinders om besig te bly en ook veilig.

Ameldie D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ameldie D

Netjies, skoon en alles wat ons nodig gehad het vir die aand

Ons was baie vriendelik en gasvry ontvang. Die eenheid was baie netjies en skoon - ons het niks kort gekom vir die aand se oorslaap nie. Ons kan 7 on Oakleigh met vrymoedigheid aanbeveel.

Fanus H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus H

Baie lekker gebly.

Dis ons tweede bly vir die Midmar Mile. Vriendelike diens, baie, baie veilig, sekuriteit staan in die straat, veilige buurt, naby die N3-hoofweg, lekker rugby gekyk Saterdagmiddag in die kroegie. Skitterblink, netjies, pragtige tuine, swembad.

Quinton C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton C

Very friendly host.

Happy with our stay. Clean beautiful pool. Highly recommend.

Caryn E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn E

Home away from home.

Di and Adi were incredible hosts. Units are exactly what we needed. The outside entertainment area with individual braai areas were stunning. Very cozy. Bar was well-stocked. Beautiful. Definitely going there again.

Ananda J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda J

Die beste verblyf, baie naby winkelsentrums, baie luuks en netjiese eenhede.

Ons sal beslis weer daar gaan bly in presies dieselfde eenheid. Lekker stil en weg van die gewoel, veral as mens wil rus vir 'n wedloop soos die Comrades.

Reze K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reze K

Convenient stay.

We enjoy our stat at 7 on Oakleigh. Everything you need, safe environment and good service.

Emelia T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia T

Puik.

Goed geleë, netjies, vriendelik.

Maria C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

We were very comfortable.

See stars.

7 On Oakleigh se terugvoer

Dear Maria,
Thank you for your feedback. It was lovely to meet you all. We love to hear from our guests, and always take all comments on board in an effort to improve your stay. We are glad you were comfortable and had a good visit.
We hope to see you again when you are next in Pietermaritzburg.
Kind regards,
Adie and Di, 7 On Oakleigh

7 On Oakleigh
Ameldie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameldie D

Pragtige omgewing met vriendelike diens en oulike huisie.

7 on Oakleigh is in 'n pragtige stil omgewing geleë, vriendelike ontvangs en diens. Ons verblyf was baie gerieflik en ruim, alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Ons het die katte se besoekies baie geniet. Sal beslis weer hier tuisgaan en ook aanbeveel by ons vriende.

7 On Oakleigh se terugvoer

Dear Ameldie,

Thank you for your lovely review and we are so glad you enjoyed your stay. It was a pleasure having you! You have a lovely family and I know the cats miss you all. We look forward to seeing you again.

Kind regards
Adie and Di

7 On Oakleigh
Johann B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Very nice and safe area.

Friendly and good service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker, veilige area.

Vriendelik en goeie diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

7 On Oakleigh se terugvoer

Dear Johann,
Thank you for your positive review. We appreciate it and all our guest comments and always strive to be better. We are glad you had a good stay and hope to see you again soon.

Kind regards,
Adie & Di
7 On Oakleigh

7 On Oakleigh
Johan V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantastic.

Excellent. Thank you for a very good service and stay.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakleigh-laan 7, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMEwnrxEXYQaKmhR1SvrrLSYz5tnztsVKc2ASv80dWnt9zORE2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 7 Oakleigh Avenue Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.590989334036 30.347291432541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang