Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Oakleigh

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marileen L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Dit was 'n perfekte plek in 'n baie stresvolle tyd. Die selfsorgeenheid of familiewoonstel was perfek vir ons behoeftes. Skoon, stylvol en mens kan sien hulle het aan alles gedink, selfs bakkies om oorskietkos in te sit. Daar was asblikke in elke vertrek! Huis soos by mens se eie huis! Sal weer daar bly! Thank you!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly en gaan beslis weer hier bespreek. Heerlik gebly en sal 7 On Oakleigh beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelize J
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderlike sentrale verblyf in 'n stil woonbuurt. Pragtige plekkie. Ons het heerlik hier tuis gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Veilige en vriendelike akkommodasie. Alles was smaakvol, netjies, skoon en veilig. Ons was vriendelik ontvang, al het ons eers laat ingeboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle B
1 nag
5.0
Mei 2024

Easy and homely. Lovely and convenient. Thanks Di.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Very pleasant. Very comfortable and the team was very friendly thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Oulike eienaars, skoon en goed toegeruste eenhede, stil en mooi buurt. Lekker gebly en veilig gevoel! Beautiful gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Netjies, skoon en alles wat nodig is, is daar! Ons het heerlik gebly. Hierdie is nie ons eerste bespreking nie en gaan ook nie ons laaste bespreking wees nie. Hier gaan ons beslis weer bly! Netjies, skoon en alles wat nodig is. Ons kan hier beslis weer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Gerieflik en veilige blyplek om te oornag. Gerieflik, rustig en veilige blyplek met alles wat nodig is. Die was baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer hier oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakleigh-laan 7, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMEwnrxEXYQaKmhR1SvrrLSYz5tnztsVKc2ASv80dWnt9zORE2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 7 Oakleigh Avenue Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.590989334036 30.347291432541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang