Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Ocean View

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jenny B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Equipped with what you need to stay at the beach. Safe location. Perfect for us. Amazing location and just what you need in the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik, rustig, sentraal. Het heerlik gekuier hier! En dit is so sentraal gelee, naby aan alles. Die gasheer was onmiddelik bereikbaar wanneer daar vrae was - vriendelik dog professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie lekker gebly en great area. Badkamer is bietjie knap maar veder is als 100, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Uitstekende verblyf goeie ligging rustig en veilig. Ons verblyf by 7 on Ocean View was baie lekker. Die ligging is uitstekend en naby alles geleë. Strande is sommer net 'n klipgooi weg. Sal beslis mense aanraai om daar te boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene B
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mrt 2024

Badkamer is so klein, stort mors so baie water op vloer dat dit amper by deur ui. Was naby strand. Kombuis goed toegerus.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marie-louise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Skoon en netjiese verblyf met 'n goed toegeruste kombuis! Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en daar is 'n paar trappe na bo! Dit is klein, maar uiters netjies en kunstig gemeubileer en ideaal vir 'n paartjie met twee kinders. Ook baie gerieflik geleë en binne loopafstand van 'n paar eet- en kuierplekke. 'n Lieflike balkon om soggens 'n lekker koppie tee of koffie te geniet. Onthou asb. handdoeke en 'n haardroër! Verder beskik die woonstel oor alles, behalwe DStv en Wifi, maar dit maak dit juis so lekker om vir 'n slag goed te ontspan. 'n Welverdiende wegbreek gewees! Die eienaar, Lionel, was uiters vriendelik en ten alle tye beskikbaar! Die sleutels was ook maklik verkrygbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Lekker. Baie lekker gewees weer. Dit was nie aan ons kant gewees nie, maar anders baie lekker. WiFi kan dalk bygevoeg word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Francis- en De Reyger-straat, Ocean View 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fe8f3ed0119c9eb8857f2d4ecda8bb1154baf4af75dfdcd36619a20528aafcca8cfa962b763ba07547c6160f2a09f09a75c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Corner of St Francis Street and De Reyger Street Ocean View 7 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049041484373 24.920366406441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang