Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Ocean View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir 7 on Ocean View
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jenny B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Equipped with what you need to stay at the beach. Safe location. Perfect for us.

Amazing location and just what you need in the unit.

Carina M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M

Heerlik, rustig, sentraal.

Het heerlik gekuier hier! En dit is so sentraal gelee, naby aan alles. Die gasheer was onmiddelik bereikbaar wanneer daar vrae was - vriendelik dog professioneel.

Herman V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Baie lekker gebly en great area.

Badkamer is bietjie knap maar veder is als 100, lekker gebly.

Mathilda D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda D

Uitstekende verblyf goeie ligging rustig en veilig.

Ons verblyf by 7 on Ocean View was baie lekker. Die ligging is uitstekend en naby alles geleë. Strande is sommer net 'n klipgooi weg. Sal beslis mense aanraai om daar te boek.

Rene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene B

Badkamer is so klein, stort mors so baie water op vloer dat dit amper by deur ui.

Was naby strand. Kombuis goed toegerus.

Marie-louise D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise D

Skoon en netjiese verblyf met 'n goed toegeruste kombuis!

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en daar is 'n paar trappe na bo! Dit is klein, maar uiters netjies en kunstig gemeubileer en ideaal vir 'n paartjie met twee kinders. Ook baie gerieflik geleë en binne loopafstand van 'n paar eet- en kuierplekke. 'n Lieflike balkon om soggens 'n lekker koppie tee of koffie te geniet. Onthou asb. handdoeke en 'n haardroër! Verder beskik die woonstel oor alles, behalwe DStv en Wifi, maar dit maak dit juis so lekker om vir 'n slag goed te ontspan. 'n Welverdiende wegbreek gewees! Die eienaar, Lionel, was uiters vriendelik en ten alle tye beskikbaar! Die sleutels was ook maklik verkrygbaar.

Johan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Lekker.

Baie lekker gewees weer. Dit was nie aan ons kant gewees nie, maar anders baie lekker. WiFi kan dalk bygevoeg word.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Francis- en De Reyger-straat, Ocean View 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fe8f3ed0119c9eb8857f2d4ecda8bb1154baf4af75dfdcd36619a20528aafcca8cfa962b763ba07547c6160f2a09f09a75c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Corner of St Francis Street and De Reyger Street Ocean View 7 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049041484373 24.920366406441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang