Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Francis- en De Reyger-straat, Ocean View 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

7 on Ocean View is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien dit 'n uitsig oor die see in die verte bied en naby die middedorp is.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware sowel as 'n wasmasjien toegerus is. Dit lei na 'n knus sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV.

Verder het die woonstel 'n balkon met buitesitplek en 'n Weber-braai. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die kompleks. Die ligging van die kompleks is naby al die winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Jenny B
Gesin met tieners
5.0
Equipped with what you need to stay at the beach. Safe location. Perfect for us. Amazing location and just what you need in the unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Carina M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig, sentraal. Het heerlik gekuier hier! En dit is so sentraal gelee, naby aan alles. Die gasheer was onmiddelik bereikbaar wanneer daar v...
Sien meer
Jun 2024
Herman V
5.0
Baie lekker gebly en great area. Badkamer is bietjie knap maar veder is als 100, lekker gebly.
Sep 2023
Mathilda D
Saam met vriende
4.8
Uitstekende verblyf goeie ligging rustig en veilig. Ons verblyf by 7 on Ocean View was baie lekker. Die ligging is uitstekend en naby alles geleë. Str...
Sien meer
Mei 2024
Marie-louise D
Saam met lewensmaat
4.6
Skoon en netjiese verblyf met 'n goed toegeruste kombuis! Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en daar is 'n paar trappe na bo! Dit is klein...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoek van St. Francis- en De Reyger-straat, Ocean View 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 7 on Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Francis- en De Reyger-straat, Ocean View 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fe8f3ed0119c9eb8857f2d4ecda8bb1154baf4af75dfdcd36619a20528aafcca8cfa962b763ba07547c6160f2a09f09a75c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Corner of St Francis Street and De Reyger Street Ocean View 7 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049041484373 24.920366406441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang