Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Rawson

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rawson-straat 7, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

7 on Rawson is 'n bekoorlike 1920's gesinshuis gevul met sjarme en karakter. Die huis is in Knysna geleë, 'n dorpie langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap.

Die huis beskik oor drie slaapkamers en een badkamer met slaapplek vir ses gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende slaapkamer het twee enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis het 'n etenstafel met stoele en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf.

Die huis beskik ook oor 'n omheinde oprit, 'n voortuin en 'n groot agtertuin wat ideaal is vir kinders om in te hardloop. Die tuin sluit 'n trampolien, boomhuis en tafeltennistafel in. Daarbenewens is 'n gasbraai en komplimentêre WiFi ook beskikbaar.

Die eiendom is binne 300 meter se stap van die Waterfront en 100 meter van die plaaslike sportvelde af, waar die meeste sport- en sosiale geleenthede gehou word, geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Rawson-straat 7, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rawson-straat 7, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9602f92859951226a6df79550dfd4a4addadc691b9ea2123f05e429d16589c43c06e3e92443f85c8ee7f4cf887848573805c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 7 Rawson Street Knysna Central 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.037077270128 23.0442877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang