Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on South

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal weer van die gasvryheid gebruikmaak. Baie lekker gebly, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Perfect venue. Host was totally awesome. Checked if all was in order regularly. Pleasant place to be at. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend! Ons sal met vrymoedigheid die verblyf aanbeveel. Uitstekend! Ons sal met vrymoedigheid die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Serene. Tranquil. Very inviting. Very friendly service. Loved the atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie lekker oornag by 7 on South, die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Baie aangenaam oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monty A
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Great. Ons was baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ince C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Friendly and warm family environment. The guests were friendly and warm, made us feel relaxed and enjoy the stay with them. The place is very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker privaat. Die ligging is lekker privaat. Dit is naby die skool geleë en ideaal vir sportdae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
7 on South
Dankie Dirk, julle is altyd welkom by ons.

Frederick S
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Skoon, netjies, inverter, sentraal en vriendelik. Vriendelike mense maar nie indringerig nie al is die plek op hulle perseel. Die inverter is natuurlik in vandag se dae in Suid Afrika die grootste voordeel — ligte en krag proppe werk — sonder koffie vir 2 ure is 'n goedkoop prys om te betaal vir die voordeel van krag en ligte deur load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South-straat 7, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA834491f264b7ff16065b801a9dcc91818d1b458deb060edf80ad3a402ba238e1c38bfa7a4f2641272b9be7f679df3e5e9f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 7 South Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.53900166953 20.043810838074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang