Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7-on-ZEUS - The Loft & The Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Arnot S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

It's a beautiful location. Very secure with a nice view and the restaurants nearby were nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Arnot, thank you for the good rating and I do hope to see you again soon. All the best. Regards Herman

Njabulo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect. Nice and safe place, all in order and good customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Mr Bhengu, thanks again for the good rating and we hope to see you again. All the best. Herman

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Plek in op 'n privaat strand en goeie waarde vir geld, gaan nie 'n beter plek in Langebaan kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Hannes, baie dankie vir die goeie gradering. Ek is baie bly julle het dit geniet. Alles van die beste. Hoop ons sien julle weer. Groete, Herman

Celisia B
Lang verblyf
5.0
Okt 2024

Beste en kalmste verblyf nog. Een van die lekkerste plekkies waar ons nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Celisia, baie dankie vir die goeie rating asook mooi woorde. Hoop ons sien julle weer. Groete, Herman

Lauran B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie dankie. Dat ons baie lekker my man se verjaarsdag kon vier. 7onzeus The Loft is die beste. Ons het baie lekker gebly en elke oomblik geniet. Die plek was baie mooi, skoon en daar was van alles wat ons nodig gehad het binne in die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Lauran, was lekker om julle te kon akkommodeer. So bly julle het dit geniet. Alles van die beste. Groete, Herman

Nicolene B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie baie vriendelike mense en asemrowende uitsigte. Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Nicolene, baie dankie vir die goeie gradering en mooi woorde. Hoop ons sien julle gou weer. Groete

Basil N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Enjoyed the stay and the spring weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Basil, thank you for the good rating. Hope to see you again soon. Best regards, Herman.

Frank A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We were very happy at 7-on-Zeus. This is a superb place to stay. The view is excellent and the host was really friendly and helpful. This is an ideal spot for someone wishing to stay a few days in Langebaan. Very convenient for access to the beach, restaurants and shopping areas. Although the room was small, it was very comfortably furnished with very nice decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Frank, thanks for the good rating. All the best and hope to see you again. Best regards, Herman

Corrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dankie vir vriendelikheid. Ja, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Corrie, dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer. Dankie vir die goeie gradering. Alles van die beste. Groete, Herman

Ronel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Kuierjie was wonderlik. Pragtige gastehuis en sentraal geleë. Kuier baie geniet. Dit is 'n pragtige gastehuis. Alles was skoon en netjies, en die uitsig was asemrowend. Die eienaar het gekom hallo sê en seker gemaak dat ons die verblyf geniet en dat alles in orde was. Sal die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Ronel, ek is baie bly julle het die kuier geniet. Baie dankie vir die goeie graderings. Alles van die beste en ek hoop ons sien julle gou weer. Groete, Herman

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeus-straat 7, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNGY2NTY2LTYyZjUtNDkxMy1hYjYyLTQ5YjFkNWViYjlhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 199 5 1 5 7 Zeus Street Paradise beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.040147910654 18.038442584884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang