Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7-on-ZEUS - The Loft & The Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 211 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hanna-mari M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Alles skoon en netjies. Uitsig hemels. Sal beslis weer kom. Ongelooflik lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Hanna-mari, baie dankie vir jul goeie gradering. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Herman

Lynette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Really good. Really good. We will go back. The only small thing was there was no body soap for the shower and no spare toilet paper (we did have our own so this was not a big issue at all but it might be for the next visitor). We did forget something in a cupboard, contacted the owner directly and he was extremely helpful - we will be collecting our forgotten stuff this week. A minute's walk from a beautiful beach, braai facilities and outside area (including the pool) was clean and a pleasure to use. Thank you 7-On-Zeus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Lynette, thanks for the feedback, we noted your comments. We hope to see you again soon. All the best. Herman.

Vanessa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Scenic (ocean) view from well maintained, elevated (Annexe) unit. Superb stay - sea, sand, sun and serenity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Hi Vanessa, thanks for the good rating and kind words. See you again soon. Regards, Herman.

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Fantastiese ligging en het so lekker ontspan. Ons 2de keer by 7-on Zeus en baie lekker gekuier. Die mooiste uitsig en stil en veilig in die pragtige estate.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Ronel, Dankie vir julle ondersteuning en dat julle weer vir ons kom kuier het. Ons waardeer die goeie gradering. Groete, Herman

Johan E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies, pragtig, baie veilig en meer privaat as op ander strande. Ek en my man het dit baie geniet en lekker gerus. Om die see elke oomblik te sien, ruik en hoor was 'n bonus. Dis vir seker elke sent werd. Die ligging is fantasties. In die middel van besienswaardighede en aktiwiteite. Die gebruik van WiFi was 'n welkome bonus. Was ongelooflik lekker, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Johan, ek is baie bly julle het die tyd by ons geniet. Baie dankie vir die goeie gradering en ons hoop ons sien julle weer. Groete Herman

Michelle S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Our stay was exactly what we needed. After a busy and stressful year, my daughter and I needed a well-deserved break away. We had peace and quiet, a beautiful view, and could walk down to the beach, which was less than 5 minutes away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Michelle, I am very glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Thanks for the good rating. All the best for the new year. Kind regards, Herman

Abel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik, gerieflik, baie goed geleë en veilig. Ons het vreeslik lekker gebly - alles wat nodig is, is daar. Heerlik! Ek moes werk en my gesin het vakansie gehou, maar ek kon darem af strand toe gaan oor middagete, en het ook mildelik van die swembad gebruik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
More Abel, ek is bly julle het lekker gebly. Baie dankie vir die mooi woorde en goeie gradering. Hoop ons sien julle weer. Groete Herman

Pauline K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Gerieflik met als wat jy kan benodig vir 'n heerlike naweek weg. Wat 'n lieflike plek. Baie goed toegerus met als wat jy kan benodig vir 'n naweek weg. Gerieflik naby alles wat jy kan benodig en naby die see. Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Pauline, baie dankie vir die goeie gradering. Dit was 'n plesier en ons hoop om julle weer te sien. Groete, Herman

Darryl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great location, close to everything. It was amazing, the unit was clean, and the view was outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Darryl, thanks for the good rating and hope to see you again in the future. All the best. Herman

Lee Ann B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Absolutely amazing. Absolutely amazing, the place was exactly as the pictures on the website and the directions we were given to the place were spot on. They have really gained a customer in me and I most definitely will be returning to this nice, quiet and tranquil place in future. The peace and quiet was just what I needed and the views of the beach were just tops, really. The owners meet you when you check in and make sure you are really comfortable, and that to me is really nice. See you soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Lee-Ann, it was a pleasure having you. Thanks for the good rating and review. All the best. Herman

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 211

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeus-straat 7, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNGY2NTY2LTYyZjUtNDkxMy1hYjYyLTQ5YjFkNWViYjlhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 211 5 1 5 7 Zeus Street Paradise beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.040147910654 18.038442584884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang