7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 190
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Frank A - Sep 2024
Algehele gradering
We were very happy at 7-on-Zeus.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Frank, thanks for the good rating. All the best and hope to see you again. Best regards, Herman
Corrie D - Sep 2024
Algehele gradering
Dankie vir vriendelikheid.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Corrie, dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer. Dankie vir die goeie gradering. Alles van die beste. Groete, Herman
Ronel V - Sep 2024
Algehele gradering
Kuierjie was wonderlik. Pragtige gastehuis en sentraal geleë.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Ronel, ek is baie bly julle het die kuier geniet. Baie dankie vir die goeie graderings. Alles van die beste en ek hoop ons sien julle gou weer. Groete, Herman
Calli P - Aug 2024
Algehele gradering
Eenheid baie goed, ongelukkig was weer ongunstig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Calli, baie dankie vir die goeie gradering. Ja, en ons wens die weer was beter vir julle. Dankie weereens en alles van die beste. Groete, Herman
Danelene M - Aug 2024
Algehele gradering
Lieflike verrassing!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Danelene, baie dankie vir die goeie gradings. Hoop ons sien julle weer. Groete, Herman
Elrethe S - Aug 2024
Algehele gradering
The best.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Charne, so glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Regards Herman
Ilse K - Aug 2024
Algehele gradering
‘n Rustige en romantiese wegbreek naweek.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Ilse, baie dankie vir die mooi woorde en goeie graderings. Hoop om julle weer te sien. Groete, Herman
Jorge L - Aug 2024
Algehele gradering
Absolutely stunning and thanks, Herman.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Jorge, it was a pleasure having you. Thanks again for the good rating. Hope to see you again soon. All the best. Regards Herman
Ivan F - Aug 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer besoek. Goeie verblyf.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Ivan, dankie vir die goeie gradering en hoop om jul gou weer te sien. Groete, Herman
Selvin H - Jul 2024
Algehele gradering
Nice and pleasant.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Selvin, it was a pleasure having you and we hope to see you again soon. All the best, Herman.
Damien B - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing, tranquil, safe, peaceful.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Damien, thanks for the good rating and kind words. All the best and hope to see you again soon. Thanks, Herman
Tina B - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful Santorini paradise.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Tina, thank you so much for the good rating and kind words. Hope to see you again soon. It was a real pleasure having you. All the best, Herman.
Lucrisha S - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect host for a perfect stay. Will definitely be back in the near future.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Sammy, it was a pleasure having you. All the best. Till next time. Regards, Herman
Avril E - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome place. Always a pleasure staying at 7-on-ZEUS The Loft & The Studio.
Andrew C - Apr 2024
Algehele gradering
Soulful, reviving and tranquil.
Lees meer7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thanks again for the great review and rating, Andrew. It was truly a pleasure accommodating you and your partner. All the best and we truly hope to see you again soon. Kind Regards, Herman
Senobia J - Mei 2024
Algehele gradering
Great value, relaxed, peaceful and beautiful views.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Senobia, it was only a pleasure having you, even though it was only for a short stay. We hope we will see you again soon. All the best. Thanks, Herman.
Lorne G - Apr 2024
Algehele gradering
Our stay was perfect.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Lorne, thank you so much for the good rating and kind words. Hope to see you soon. Kind regards, Herman
Meghan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties en ontspanne.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Hi Meghan, baie dankie vir die goeie gradering. Ek hoop om julle weer te sien. Groete, Herman
Shaun C - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Hi Shaun. Thanks for the good rating. We apologise for any inconvenience caused and hope to see you again soon. Thanks, Herman.
Arlyne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Stunning place.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Arlyne, it was a pleasure having you as our guest. We hope to see you again soon. Regards, Herman.
Ameisha T - Mrt 2024
Algehele gradering
It was an absolute pleasure, we loved it.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Ameisha, we are so happy you enjoyed your stay. It was only a pleasure having you. Hope to see you again soon. Thanks, Herman
Annette L - Feb 2024
Algehele gradering
Veilig en rustig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Hallo Annette, dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Dankie vir die goeie gradering en mooi woorde. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Herman
Elize M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Elize, lekker om jul te kon ontvang. Alles wat mooi is. Groete, Herman.
Marianne J - Jan 2024
Algehele gradering
Lekkerste lekker!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Marianne, baie dankie vir die mooi woorde en goeie gradering. Dankie.
Joré V - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, luuks, veilig en skoon.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Joré, baie dankie vir die mooi woorde en goeie waardering. Dit word opreg waardeer. Groete Herman
Teige V - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you so much for the good rating. Regards, Herman
Jo L - Jul 2024
Algehele gradering
Presies wat ons wou hê.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Jo, dankie vir die goeie gradering. Hoop om jou weer te sien in die toekoms. Groete, Herman.
Bongi M - Sep 2024
Algehele gradering
The best place ever.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Bongi, thanks for the good rating and kind words. Hope to see you again soon. All the best. Herman
Elmarie S - Des 2023
Algehele gradering
Ons het ongelooflik lekker gebly. Alles was netjies, pragtige uitsig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you so much for the good rating. Regards, Herman
Lambert V - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer by 7-on-Zeus bespreek.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Hallo Lambert, baie dankie vir die goeie rating en mooi woorde. Groete daar. Herman
Riette H - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie om te doen in die omgewing. Pragtige uitsig en ligging.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en goeie gradeering. Groete, Herman
Nasreen O - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you so much for the good rating. Regards, Herman
Maxine D W - Des 2023
Algehele gradering
It was good.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Maxine, I do apologise for the oversight on the toilet paper. This is not the norm and will be taken up and rectified. Thanks again for the good rating. Hope to see you again. All the best, Herman.
Gail A - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing, scenic, comfortable and clean.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Hi Gail, thank you so much for the good rating. Hope to see you again soon. All the best. Herman
Segran M - Okt 2023
Algehele gradering
Superb accommodation in an amazing scenic location.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Hi Segran, it was only a pleasure to have you and your wife as guests. Thank you so much for the kind words and good rating. All the best and hope to see you again. Regards Herman
Leana D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Leana, vir die goeie gradering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Herman
Cecile S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, pragtig, skoon en perfek.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Hi Cecile, baie dankie vir jou baie goeie resensie en gradering. Hoop om julle weer te sien. Groete daar. Herman
Lesley V - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent location and value for money.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Lesley, it was only a pleasure having you. Thanks for the good rating, it is much appreciated. Hope to see you again soon. All the best. Herman
Menora K - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely, awesome, wonderful, quiet place to stay any time of the year.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Hi Menora, thanks for the kind words. Hope to see you again soon. All the best. Herman
Ainsly V - Jul 2023
Algehele gradering
Very welcoming and enjoyable.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Ainsly, thank you so much for the kind words and good rating. Hope to see you again soon. All the best. Herman
Jean D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir tarief. Skoon, gerieflik, veilig en baie mooi uitsig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir die volledige en mooi oorsig, asook goeie gradering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Herman
Deon G - Mrt 2023
Algehele gradering
We had a wonderful, peaceful stay.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Deon, thanks for the kind words and good rating. All the best. I hope to see you again soon. Thanks, Herman
Stefanie S - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese naweekwegbreek. Lekkerste eet- en kuierplekke naby.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Stefanie, baie dankie vir die mooi woorde en goeie gradering.
Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Herman
Lesley A - Jan 2023
Algehele gradering
Very relaxing, great view with glorious sunset. Close to beach and wonderful accommodation.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Lesley, it was pleasure having you. Hope to see you soon and thank you for the good rating. Thanks. Herman
Ben C - Jan 2023
Algehele gradering
Geniet. Uitsig asemrowend.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Ben, dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie vir die goeie gradering. Groete daar, Herman.
Lynette S - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly service, beautiful, clean accommodation, close proximity to the beach and other amenities. Views are amazing. Tranquil.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Lynette, thank you so much for the good rating and kind words. Hope to see you again soon. Regards, Herman.
Tyrone E - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees by 7-on-ZEUS. Julle sien ons beslis weer.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Tyrone, baie dankie vir die gradering. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Herman
Jacqueline V - Jan 2023
Algehele gradering
Dit is ideaal vir 'n wegbreek.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Hi Jacqueline, ek so bly julle geniet dit nog elke keer as julle hier is. Altyd lekker om julle te ontvang. Groete, Herman.
Alan K - Sep 2023
Algehele gradering
Pleasant long weekend despite the weather.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Alan, thank you very much for the good rating. Hope to see you again soon. All the best. Herman
Desmond V - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastic stay with beautiful view over the sea.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Des, thank you so much for the good rating and kind words. It was a pleasure having you and hope to see you again soon. All the best. Regards Herman.
David D - Apr 2023
Algehele gradering
Cozy with a view.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear David, thanks for the comments made. Yes the bedroom ceiling is a bit low due to the dome and can be a "pain in the neck" excuse the pun. But, I feel the view does make up for that. All the best. Regards Herman
Mareli M - Jul 2023
Algehele gradering
Cosy beach loft in great location.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Mareli, dankie vir die gradering en voorstelle. Ons neem dit ter harte en sal die nodige aandag daaraan skep.
Hoop om jou weer te sien. Groete Herman
Mitchell J - Mrt 2023
Algehele gradering
Very relaxing and wonderfully situated close to the beach.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Mitchell,
Thanks for the kind words and good rating.
All the best. I hope to see you again soon. Thanks, Herman
Ronelle C - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, net krakerige beddens, hinder ander as jy opstaan in die nag.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Ronelle, ek is bly julle het lekker gebly. Jammer oor die krakerige beddens, ons sal daaraan aandag gee. Omdat ons net 1 persoon gebruik om 3 eenhede skoon te hou, en dit tyd neem vir 1 persoon, kan ons nie anders om gaste vanaf 3 uur te laat inboek nie. Aan die ander kant stel dit ons ook in staat om ons prys per nag dieselfde te hou vir die laaste 2 tot 3 jaar, en daarvoor glo ek sal jy saamstem, is dit waarde vir geld. Hoop om julle weer te sien. Groete Herman
Louis F - Des 2022
Algehele gradering
Die huis was goed geleë en netjies.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Louis, baie dankie vir die goeie gradering. Dankie dat julle ons ondersteun het. Hoop om julle weer te sien. Groete. Herman
Marcél V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige ontspanning.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Oom Marcel, baie dankie vir die goeie gradering. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Herman
Izelle Nola G - Des 2022
Algehele gradering
For 2022, this has been the best accommodation I have been to.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Hi Izelle, thank you for the kind words. Hope to see you again soon. All the best. Herman
Lauren A - Nov 2022
Algehele gradering
Beste wegbreeknaweek.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Lauren, dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete vir die familie. Herman
Dalene B - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasmagories.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Middag Dalene, baie dankie vir die goeie gradering. Dit was 'n plesier om julle the kon ontvang. Ons probeer ten alle tye om ons gaste se verblyf, so gemaklik as moontlik, te maak. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Herman
Eon D - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
More Eon, baie dankie vir die goeie gradering. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Herman
Faadiela R - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Hi Faadiela. It is always a pleasure having you. Thanks for the good rating. Hope to see you again soon. Regards, Herman
Gerrit V - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlik, verfrissend, goeie wegbreekplek.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Gerrit, baie bly julle het dit geniet. Baie dankie vir die goeie gradering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Herman.
Geraldine J - Okt 2022
Algehele gradering
The stay was great. It was everything and more than we expected.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Geraldine, thank you for the kind words and great rating. Hope to see you again soon. Kind regards, Herman.
Faadiela R - Sep 2022
Algehele gradering
Felt like paradise.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Faadiela,
Thank you for the kind words and good rating.
Hope to see you again soon.
Kind Regards,
Herman
Ronelle C - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te kon bly, alles was netjies en piekfyn.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Simone, dankie vir die goeie gradering. Ons het jou versoek ontvang en sal dit definitief in gedagte hou. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Herman
Megan W - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you for the kind words Megan. Hope to see you again soon. Regards, Herman.
Faadiela R - Jun 2022
Algehele gradering
Value for money, peaceful and excellent service.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Faadiela, thank you so much for the kind words. Hope to see you again soon. Kind Regards Herman
Cindy N - Jun 2022
Algehele gradering
Fenominaal.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Cindy, dit was net plesier om julle as gaste te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Herman.
Elnino O - Mei 2022
Algehele gradering
1 woord: Peaceful.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Elnino, dit was net 'n plesier om julle as gaste te kon verwelkom. Baie dankie vir die mooi woorde. Ons werk aan beurtkrag van ons kant om nie meer deel van ons gaste se probleem te wees nie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Herman.
Ahmad Z - Mei 2022
Algehele gradering
Staying there was great.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Zohair, thank you for the kind words. Hope to see you again soon. Kind Regards, Herman.
Janice S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustige kuier met my gesin. Alles en meer as wat ons verwag en nodig gehad het.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Janice, baie dankie vir goeie gradering en mooi woorde. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Herman.
Jacqueline V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties vir wegbreek.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Jacqueline, hoop om julle gou weer te sien. Groete Herman
Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Stil, rustig met pragtige uitsig. Baie netjies en skoon, die gashere het gesorg vir elke klein detail. Kan dit werklik aanbeveel.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Chris, baie dankie vir die mooi woorde. Hoop julle kom kuier gou weer. Groete, Herman.
Wp J - Apr 2022
Algehele gradering
Naweek saam met vrou kinders en kleinkinders.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste WP, dankie vir die mooi woorde. Dit is lekker om julle as gaste te ontvang. Tot volgende keer. Groete Herman
Michael A - Mrt 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Michael, thank you for the good rating. It was a pleasure to have you as guests. Hope to see you again soon. Regards, Herman.
Charlton J - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en lekker.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Charlton. Hoop ons sien julle gou weer. Groete
Adwin Z - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde en vir die terugvoering, Adwin. Ons is van plan om groter yskas in te sit. Groete, Herman.
Lizelia F - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Lizelia, baie dankie vir die mooi woorde. Was net 'n plesier. Tot weer siens. Groete
Jannette E - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd om te besoek.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Janette, baie dankie vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer. Hoop ook om julle gou weer te sien. Groete
Herman
Adeola E - Des 2022
Algehele gradering
Everything was perfect. Customer service was top notch. I would definitely recommend to the whole world.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Adeola, thank you for the good rating, and hope to see you again. All the best, Herman.
Chrisna V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig, rustig en 'n pragtige uitsig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Attie, baie dankie vir die goeie gradering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Herman.
Neels K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Neels, dankie vir die terugvoering en is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Alle beste. Groete, Herman.
Daniel M - Mei 2022
Algehele gradering
Location outstanding!
Lees meer7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Daniel, thank you for your feedback and it will be taken into consideration. All the best. Regards, Herman.
Ren F - Apr 2022
Algehele gradering
A stone's throw from a very beautiful, private beach.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Ren, thank you for the kind words. Hope to see you again soon. Kind Regards, Herman.
Keegan F - Mrt 2022
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Keegan, thank you for the kind words. It was a pleasure having you as guests. Till next time. Regards Herman
Annetasha G - Mei 2022
Algehele gradering
Very nice. It was raining so we had to stay in.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Annetasha, thank you for staying with us and advising us on your experience. We will definitely look into your concerns. Regards, Herman.
Dawn A - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Dawn, baie dankie vir die mooi woorde. Sal julle graag weer wil ontvang as gaste. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Herman.
Shafiek A - Mei 2022
Algehele gradering
Great.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Shafiek. Hope to see you again soon. Regards, Herman.
Jacqueline V - Feb 2022
Algehele gradering
Die kuier was baie nice en rustig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Jacqueline, dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer. Sien julle een van die dae weer. Groete
Corne L - Feb 2022
Algehele gradering
Asemrowend, gerieflik, lekker, netjies.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Corne, dankie vir die mooi woorde en sal ons julle graag weer wil ontvang. Groete Herman
Inge A - Okt 2022
Algehele gradering
Kuier was lekker.
Lees meer7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Inge, ek is jammer as ek ongeskik voorgekom het, dit was nie my bedoeling gewees nie. Ek sal meer oplettend wees in die vervolg. Dit is jammer dat ek nie geweet het van die sleutel, terwyl jul by ons tuisgeggaan het nie, dan kan ek plan gemaak het vir 'n spaar een. Jammer vir die wag vir die breekskadedeposito. Ek het dit intussen terugbetaal. Ek hoop jy geniet jou week verder. Groete Herman
Shawn R - Nov 2021
Algehele gradering
Close to all amenities in the area with lovely sea views.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie.
Ons waardeer opreg.
Damien B - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent, good value, neat and tidy, brilliant location.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you, Damien, much appreciated.
Annandre L - Nov 2021
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Annandale,
Baie dankie vir jou terugvoering!
Ons waardeer opreg.
Groete
Annelie
Pernell C - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie plekkie vir rus.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Pernell.
Ons waardeer dit.
Groete
Annelie Engelbrecht
Fanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike ondervinding.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Fanie!
Ons waardeer jou terugvoering.
Groete
Annelie
Cecile D - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend met 'n pragtige uitsig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
Groete
Annelie
Maggie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon. Die mooiste uitsig van die see. Goed ingerig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Maggie, baie dankie vir jou terugvoering.
Ons waardeer opreg.
Irene B - Okt 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Irene!
Ek waardeer jou terugvoering!
Hannetjie B - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, met mooi uitsig op die see.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Hannetjie.
Ek waardeer jou terugvoering.
Groete
Annelie Engelbrecht
Rialda D - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you very much for your feedback.
Much appreciated.
Kind Regards,
Annelie Engelbrecht
Sharon S - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable and cosy. Owners are very friendly.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you for the feedback.
Each unit has their own patio for privacy but unfortunately have all units one entrance and the only crowdedness is the walk by, the Studio.
Nobody had any problems before and do the units have their own privacy without disturbance by other guests.
Elmarie K - Aug 2021
Algehele gradering
Belsis waarde vir geld, goed geleë en netjies!
Lees meer7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Elmarie!
Ons waardeer jou terugvoering.
Kom kuier gerus weer.
Errol K - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful and relaxing.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Errol!
Much appreciated.
Regards
Annelie
Rialda D - Aug 2021
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike naweek en wonderlike uitsig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons waardeer opreg jou getroue ondersteuning.
Danie B - Aug 2021
Algehele gradering
Dit is vir seker 'n weer-kuier.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Annelie.
Ek waardeer jou terugvoering opreg
Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus
Garth H - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig reg op die see!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie, Garth!
Ons waardeer jou terugvoering.
Weskusgroete,
Annelie Engelbrecht
Emmerien D - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was fantasies!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Hannes.
Keenan P - Mei 2021
Algehele gradering
The place was clean and felt very homey.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Keenan!
Chantelle S - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasies, rustig en net wat ons nodig gehad het.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Chantelle! Ons verwelkom julle met graagte, weer!
Annali M - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut 'n fantastiese wegbreek The Loft se binnebraai-area werk uitstekend in die Weskus-winterweer
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer opreg en kom kuier gerus weer.
7-on-Zeus groete,
Annelie
Pieter C - Apr 2021
Algehele gradering
Very relaxed and an awesome view over the sea.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Pieter.
Teresa A - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese akkommodasie met 'n pragtige uitsig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Teresa.
Lizette W - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik, asemrowend, netjies, definitief 'n aanbeveling vir 2 mense en 'n kind.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Lizette.
Ons waardeer jou terugvoering.
Groete
Annelie
7-on-Zeus
Elizha S - Feb 2021
Algehele gradering
Vinnig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Carla P - Feb 2021
Algehele gradering
Eersteklas verblyf.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Carla. Ons waardeer jou terugvoering!
Pieter C - Jan 2021
Algehele gradering
'n Asemrowende plekkie met 'n uitsig oor die see, fantasties vir 'n wegbreek.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Pieter. Ons waardeer dit opreg en sien uit om jou en jou gesin, spoedig weer te akkommodeer. Groete, Bertus en Annelie Engelbrecht.
Lucille B - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Lucille!
Ons waardeer jou terugvoering.
Groete
Bertus & Annelie Engelbrecht
Jannette E - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige juweel.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Jannette.
Ons waardeer opreg en sal met graagte julle weer wil akkommodeer.
Groete
Bertus & Annelie Engelbrecht
Astrid H - Mei 2021
Algehele gradering
The owner was very friendly and the accommodation was spot on.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you very much.
Marichen A - Des 2021
Algehele gradering
Lieflike verblyf met die mooiste uitsigte.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Dear Marischen, thank you very much for the kind words and good rating.
Hope to see you soon.
Regards
Herman
Karel C - Nov 2021
Algehele gradering
We are highly impressed with every aspect of our stay.
Lize-mari L - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing ervaring.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons waardeer opreg.
Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer.
Annelie Elizabeth B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 7-On-Zeus, sal weer gaan, pragtige uitsig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus
Bernadette R - Nov 2021
Algehele gradering
Place was tidy and all our needs were met.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Bernadette.
Wouter S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en die studio waarin ons gebly het is baie klein.
Lees meer7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Woutet,
Dankie vir jou terugvoering!
Neem asb net kennis, ons gee volledige lys van alles in eenheid en daar sou jy sien dat ons nie wasmasjiene verskaf nie. Ons het naby goeie 'laundries' wat altyd ons gaste se wasgoed behartig soos elkeen verkies.
Op ons besprekings informasie noem ons ook duidelik die informasie van skoonmaak en die R200 wat jy betaal, is vir elke 3de dag se skoonmaak en laaste dag wat ons alles weer sanitize. Die skottellgoed fooi is vir skoonmaker.
Ek wil net weer beklemtoon, alle informasie is duidelik op ons besprekings informasie, uiteengesit.
Ons eenhede bly ons trots en is gesteld op netheid.
Ons vertrou dat jy bostaande in orde sal vind.
Groete
Annelie
Anton S - Sep 2021
Algehele gradering
Kinders het dit ten volle geniet.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Anton.
Ons waardeer die terugvoering.
Anton S - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was awesome!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Anton, baie dankie vir jou terugvoering.
Ons waardeer.
Groete
Bertus & Annelie Engelbrecht
Sharon B - Des 2020
Algehele gradering
Stylish compact living.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Sharon.
Miemie D - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike en smaakvolle verblyf enkele meter van 'n fantastiese strand.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Miemie, baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer opreg.
Voorspoedige 2021 vir jou en gesin.
Vriendelike groete
Bertus & Annelie
Wp J - Des 2020
Algehele gradering
Dis was ongelooflik lekker. Sal definitief weer gaan.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie WP.
Ons waardeer jou terugvoering.
Groete Bertus & Annelie
Tania T - Des 2020
Algehele gradering
Amazing. Amazing. Amazing.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you very much Tania.
We look forward to accommodating you at anytime, again.
Kind Regards,
Bertus and Annelie Engelbrecht
Didi K - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Didi!
Much appreciated.
Regards Annelie
Vathema S - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangename plek, beslis 'n moet vir 'n naweekwegbreek of vakansie.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Fatima.
Ons waardeer jou terugvoering en sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
Bertus en Annelie Engelbrecht
Robyn W - Nov 2020
Algehele gradering
It's a beautiful accommodation, the unit itself is breathtaking.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you very much for your kind words, Robyn. It was a real pleasure having you staying with us and do hope to see you again soon. All the best to you and your family. Regards Herman
Marichen A - Nov 2020
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you very much for your kind words, Marichen. It was a real pleasure having you staying with us and we do hope to see you again soon. All the best to you and your family. Regards, Herman.
Carmen D - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome weekend away!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Carmen, much appreciated! We look forward to accommodate you again. Kind Regards
Marelize B - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig en stap-afstand van die see.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Marelize, ons waardeer jou terugvoering. Ons sien uit om julle weer te verwelkom, by ons.
Groete,
Annelie en Bertus
Nolene K - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n asemrowende naweek. 7-on-Zeus het definitief daartoe bygedra. Die rustigheid en net die gedruis van die see was net wat ek nodig gehad het. Die plekkie self was pragtig en netjies. Baie dankie. Ons maak weer so!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Nolene, vir die mooi woorde. Dit was voorwaar baie lekker om julle te kon ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete
Bernie K - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtig en netjies, mooi uitkyk oor see.
Lees meer7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Bernie, word opreg waardeur. Ek wil net 'n regstelling maak op jou stelling dat die R150 skoonmaak fooi en R150 breekskade fooi nie genoem word in ons kwotasie nie. Dit word genoem onder ekstras en fooie, in ons kwotasies, maar word verskeie kere nie deur die kliënte raakgelees nie.
Nie te min, sal dit lekker wees om julle weer as gaste te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete
Wimpie E - Okt 2020
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer. Groete Annelie en Bertus.
Andre D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en pragtige see uitsig
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie danke vir die terugvoering. Ons waardeer. Groete Annelie en Bertus.
Colleen C - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste uitsig.
Elsabe K - Sep 2020
Algehele gradering
Dit is smaakvol en netjies, alles wat ons nodig gehad het.
Megan P - Sep 2020
Algehele gradering
Tranquillity at its best.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you very much, Megan. We appreciate your support and feedback. Kind Regards Annelie Engelbrecht
Joanne E - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gewees, asemrowende uitsig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Jo-Anne!
Hendrik D - Feb 2020
Algehele gradering
Goed geleë, pynlik netjies, alle benodighede en baie naby Mykonos se bedrywighede. Sal enige iemand aanbeveel. Uitstekende gasheer.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Hennie,
Baie dankie vir jou terugvoering en waardeer ons opreg. Kom gerus weer vir ons kuier.
Groete,
Annelie en Bertus
Adele C - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was in alle aspekte 'n goeie ervaring!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Adele. Ons waardeer jou terugvoering en baie dankie dat julle so mooi na ons eenheid omgesien het. Kom kuier gerus weer. Groete, Bertus en Annelie Engelbrecht.
Jozef L - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Corné! Ons waardeer jou terugvoering en kom besoek ons gerus weer.
Annelie
Zain V - Jan 2020
Algehele gradering
Absolutely awesome.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Carmen.
Melvin G - Nov 2020
Algehele gradering
Great en awesome.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Melvin.
Groete
Annelie Engelbrecht
Meaka G - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely location with breathtaking views! We loved the private beach. The host was very accommodating, friendly and professional.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you for the feedback.
Much Appreciated.
We will definitely look into this matter.
Kind Regards
Annelie Engelbrecht
George Johannes P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, skoon en netjies met baie gasvrye eienaars wat die ekstra myl loop.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, George, ons waardeer. (Ons 2 x selfsorg eenhede is geskik vir 2 volwassenes met jong kind en nie geskik vir 3 volwassenes nie.) As daar meer volwassenes is, dan verhuur ons (The Annex) Dubbel kamer met volle badkamer saam uit.
Groete,
Annelie en Bertus Engelbrecht
Ockie K - Sep 2020
Algehele gradering
Dit is 'n puik plek. Baie netjies en skoon. Toerusting nuut en werk alles. Ons is egter bo sewentig en ek het 'n rugoperasie gehad. Met die trappe by die ingang, asook teen die gebou op en binne die gebou het ons werklik baie swaargekry. Ek het reeds vir die eienaar genoem dat sonder reëlings om aan te vat is dit eintlik vir ouer mense en kleinkinders lewensgevaarlik as hulle sou val.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons beveel altyd vir ons ouer gaste om die onderste twee eenhede, eerder te bespreek. (Ons neem jou kommentaar ernstig op en sal kyk na oplossing.) Groete Annelie en Bertus Engelbrecht
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Elmarie W - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Nellie S - Des 2020
Algehele gradering
Mooi plekkie, maar!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Petronel,
Dankie vir jou terugvoering.
Julle het die DUBBEL KAMER (The Annex) bespreek TESAME met THE LOFT wat volledige kombuis het. (Dit was julle keuse van eenhede)
Die Dubbelkamer is presies wat dit sê en is die Koffie/Tee fasiliteit daar vir iets ekstra wat ons aanbied, sonder opwas. Alle fotos en webblad is vroegtydig aan julle voorsien sodat julle ingelig kon wees. Die eenheid het volle badkamer met aparte wasbak EN sagtewater kraan waar u gerus u koppies kon uitspoel en geensins onhigienies van aard nie.
Ons roem en trots is dat ons plekke netjies, skoon en 'disinfect' is met persoonlike kontrole deur myself EN waarde vir geld.
Ons bied aan presies waarvoor u betaal en ingelig is, voor die tyd.
Jammer om te hoor van u ongerief maar was die persoon wat die bespreking gemaak het, volledig ingelig deur whatsapp met foto's en verwysings by.
Voorspoed vir die toekoms.
Vriendelke groete
Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus
Paradise Beach
Langebaan
Godfrey D - Aug 2020
Algehele gradering
We had to leave at 10:00. Not nice seeing that we paid for the day. I understand that you must clean for the next guest.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Godfrey, the ANNEX unit you booked is only a double en-suite room and is stated that it is not a self-catering unit.
We have a fridge, microwave, tea- and coffee-making facilities in the room. In the bathroom is a basin with normal and 'soft drinking water' tap which you use to fill up the kettle. (I am uncertain what you mean that you had to use the toilet water).
At all guesthouses, you have an arrival and departure time, you booked for 1-night stay and the standard check-out times are all usually 10 am. We had load shedding and that was the reason for the DStv that was switched off.
I am very sorry for the inconvenience, but everything you mentioned was stipulated on our listing.
Our motto is to give good customer service at all times and our guest's happiness is our pride, it would have been appreciated if you had bought this to our attention whilst here.
Many thanks and Regards,
Annelie Engelbrecht
Diana H - Des 2019
Algehele gradering
Stunning views, warm and friendly hosts.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Diana, much Appreciated! Hope to see you soon. Kind Regards Annelie & Bertus
Lynette M - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly by 7-on-ZEUS.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie, Glen! Ons probeer ten alle tye die eenhede so volledig moontlik omskryf en spreek die foto's ook van self. Jammer vir enige ongerief.
Groete Annelie en Bertus
Zehnda W - Sep 2019
Algehele gradering
Was ‘n ongelooflike ervaring!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoering en sien uit weer van jou te hoor.
Groete,
Annelie
Simone N - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Simone! Ons waardeer jou terugvoering!
Groete,
Annelie
Vincent V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastic.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you very much, Vincent!
Sunita S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige area en baie naby die see.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Sunita!
Peter L - Feb 2019
Algehele gradering
My verblyf was fantasties, die uitsig na strand was pragtig. Die omgewing was mooi en rustig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Peter.
Joan M - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Joan.
Judith J - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig en goed toegerus.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Judith.
Kom gerus weer kuier en dit was aangenaam om julle as gaste te akkommodeer.
Groete
Annelie Engelbrecht
Emmarie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Emmarie!
Chris S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en perfek ingerig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie, Chris!
Kurt S - Sep 2019
Algehele gradering
Very relaxing venue.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ontspannende venue.
Lekker venue. Baie ontspannend. Wonderlike see-uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you, Kurt!!
Shaheeda D - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig en kalm.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Shaheeda. Kom kuier gerus weer.
Hendri H - Sep 2018
Algehele gradering
Goed uitgerus en netjies.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Hendri,
Kom kuier gerus weer kuier en was/is alles ons plesier en glo ons in waarde vir geld.
Mariaan L - Aug 2018
Algehele gradering
Een van die beter plekke waar ek al gebly het.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Mariaan, baie dankie vir jou terugvoering met jou verblyf in The Loft.
Ons waardeer opreg.
Kom gerus weer kuier.
Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus
Paradise Beach
Langebaan
Nerine J - Apr 2018
Algehele gradering
The Studio is fresh and pleasant like the surroundings.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Nerine.
We appreciate your feedback.
Hope to see you soon.
Regards,
Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus
Chenel F - Feb 2018
Algehele gradering
Stylvolle akkommodasie met 'n ongelooflike uitsig, 'n paar tree weg van 'n privaat strand!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie, Chenel.
Kom gerus weer vir ons kuier.
Groete
Annelie Engelbrecht
Takkie V - Jan 2018
Algehele gradering
What a stunning property for an amazing holiday!
Lees meer7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie, Schalk! Alles was ons plesier en kan julle gerus weer kom kuier!
Elouise M - Nov 2018
Algehele gradering
Breathtaking, tranquil and spotless with an amazing view.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank You very much, Eloise. We appreciate your feedback!
I hope to see you soon.
Regards,
Annelie Engelbrecht
Priscilla F - Mei 2018
Algehele gradering
Stunning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stunning.
Die enigste kommentaar is dat die wasbak in die badkamer te hoog is wanneer jy jou tande borsel. Anders as dit, is dit 'n pragtige plek en sal beslis aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank for your feedback, Precilla.
We will find a solution.
Thank you again and regards,
Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus
Doné T - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed ingerigte verblyf.
Lees meer7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Doné!
Ons waardeer dit oopreg, kom kuier gerus weer.
Groete
Annelie Engelbrecht
7-on-Zeus
Corrie B - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek. Baie netjies, skoon en mooi.
Stephan H - Sep 2017
Algehele gradering
Ek kom elke jaar terug.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Beste Stephan,
Baie dankie vir jou terugvoering oor The Loft en algeheel, ek waardeer dit opreg! Kom gerus weer kuier by 7-on-Zeus!
Corné L - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtig, rustig en ontspannend.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Corné, ek waardeer jou terugvoering. Kom kuier gerus weer. Groete, Annelie by 7-on-Zeus.
Carmen H - Apr 2017
Algehele gradering
Pragstukkie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Kom gerus weer.
Groete
Annelie
7-on-Zeus
Megan D - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Megan, ek waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
Annelie
7-on-ZEUS
Martha G - Mrt 2017
Algehele gradering
Gerieflik, stylvol en naby alles wat jy nodig het.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie Martha!
Helena S - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Helena!
Tasneem J - Jan 2016
Algehele gradering
It was absolutely amazing.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Tasneem!
E N - Aug 2016
Algehele gradering
Knus, fantastiese decor, goed ingerig, wonderskone uitsig op die see, veral met sonsondergang.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer!
Brian V - Apr 2015
Algehele gradering
Amazing.
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Brian!
Gayle B - Des 2015
Algehele gradering
Stay was absolutely amazing!
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio se terugvoer
Thank you Gale!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeus-straat 7, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang