Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7-on-ZEUS - The Loft & The Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Frank A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We were very happy at 7-on-Zeus. This is a superb place to stay. The view is excellent and the host was really friendly and helpful. This is an ideal spot for someone wishing to stay a few days in Langebaan. Very convenient for access to the beach, restaurants and shopping areas. Although the room was small, it was very comfortably furnished with very nice decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Frank, thanks for the good rating. All the best and hope to see you again. Best regards, Herman

Corrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dankie vir vriendelikheid. Ja, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Corrie, dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer. Dankie vir die goeie gradering. Alles van die beste. Groete, Herman

Ronel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Kuierjie was wonderlik. Pragtige gastehuis en sentraal geleë. Kuier baie geniet. Dit is 'n pragtige gastehuis. Alles was skoon en netjies, en die uitsig was asemrowend. Die eienaar het gekom hallo sê en seker gemaak dat ons die verblyf geniet en dat alles in orde was. Sal die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Ronel, ek is baie bly julle het die kuier geniet. Baie dankie vir die goeie graderings. Alles van die beste en ek hoop ons sien julle gou weer. Groete, Herman

Calli P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Eenheid baie goed, ongelukkig was weer ongunstig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Calli, baie dankie vir die goeie gradering. Ja, en ons wens die weer was beter vir julle. Dankie weereens en alles van die beste. Groete, Herman

Danelene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lieflike verrassing! Ons het heerlik gebly. Skoon, netjies, stil area. Buiteparkering is geen probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Danelene, baie dankie vir die goeie gradings. Hoop ons sien julle weer. Groete, Herman

Elrethe S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

The best. Our stay was the best. The studio is beautiful, and we loved everything in the apartment. The beach is not even 5 minutes away from the apartment. I also had my daughter with me and she absolutely loved the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Charne, so glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Regards Herman

Ilse K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

‘n Rustige en romantiese wegbreek naweek. 7-On-Zeus is so mooi, dit laat mens dink jy is in Griekeland. Daar is alles wat jy sal benodig, tot 'n elektriese kombers vir die wintermaande. Die ligging is perfek, mens sien die see en hoor die branders breek. Ons sal beslis daar kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Ilse, baie dankie vir die mooi woorde en goeie graderings. Hoop om julle weer te sien. Groete, Herman

Jorge L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absolutely stunning and thanks, Herman. Herman is an awesome host and made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Jorge, it was a pleasure having you. Thanks again for the good rating. Hope to see you again soon. All the best. Regards Herman

Ivan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal enige tyd weer besoek. Goeie verblyf. Baie geniet, rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beste Ivan, dankie vir die goeie gradering en hoop om jul gou weer te sien. Groete, Herman

Selvin H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Nice and pleasant. Had a nice stay! Close to the beach and private!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Dear Selvin, it was a pleasure having you and we hope to see you again soon. All the best, Herman.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeus-straat 7, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNGY2NTY2LTYyZjUtNDkxMy1hYjYyLTQ5YjFkNWViYjlhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 190 5 1 5 7 Zeus Street Paradise beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.040147910654 18.038442584884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang