Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7-on-ZEUS - The Loft & The Studio

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeus-straat 7, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7-on-Zeus is in die tweede ry, vanaf die strand in Paradise Beach, Langebaan, geleë. 7-on-Zeus spog met panoramiese uitsigte oor die see en Saldanha-hawe en is binne 50 m van die privaat strand af. Club Mykonos Casino and Resort is ook naby geleë.

7-on-Zeus bied 2 selfsorg-eenhede en 1 luukse dubbelkamer. Die selfsorg-eenhede beskik elkeen oor braaigeriewe en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke eenheid kan tot 3 gaste akkommodeer, terwyl die luukse dubbelkamer slegs 2 gaste kan akkommodeer. Die luukse dubbelkamer is nie selfsorg nie, en beskik oor net tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike plonspoel op die perseel beskikbaar asook veilige parkeerplek.

Paradise Beach is 'n lekker skoon veilige area wat omring word met lieflike voëlspesies, seenatuur en die reuk van vars sout lug. Dit is naby die Club Mykonos Resort and Casino waar gaste watersport, visvang of 'n lekker ete by 1 van die restaurante by die Mykonos-seiljagklub of 'n Sunset Cruise kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Frank A
Saam met lewensmaat
5.0
We were very happy at 7-on-Zeus. This is a superb place to stay. The view is excellent and the host was really friendly and helpful. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Corrie D
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie vir vriendelikheid. Ja, baie dankie.
Sep 2024
Ronel V
Gesin met tieners
5.0
Kuierjie was wonderlik. Pragtige gastehuis en sentraal geleë. Kuier baie geniet. Dit is 'n pragtige gastehuis. Alles was skoon en netjies, en die uits...
Sien meer
Sep 2024
Calli P
Saam met lewensmaat
5.0
Eenheid baie goed, ongelukkig was weer ongunstig. Sien sterre.
Aug 2024
Danelene M
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike verrassing! Ons het heerlik gebly. Skoon, netjies, stil area. Buiteparkering is geen probleem nie.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Zeus-straat 7, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7-on-ZEUS - The Loft & The Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeus-straat 7, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNGY2NTY2LTYyZjUtNDkxMy1hYjYyLTQ5YjFkNWViYjlhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 190 5 1 5 7 Zeus Street Paradise beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.040147910654 18.038442584884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang