7 Pepper Street
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pepperstraat 7, Supertubes, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R3 780 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Dié dubbelverdieping-vakansiehuis in Jeffreysbaai spog met 'n sonnige agtertuin vol voëllewe. Die Supertubes-strand en branderplankry-plekke is nabygeleë en daarom is dit ideaal vir strandliefhebbers.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n losstaande kothuis. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Twee ekstra kindermatrasse kan gereël word vir kinders onder die ouderdom van 12.
Die kombuis is op die onderste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, lugbraaier, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die losstaande kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus.
Buite is daar 'n houtdek met 'n etenstafel met stoele, rusbanke en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die omsetter hou alle noodsaaklike toestelle, soos ligte, kragproppe en WiFi, tydens beurtkrag aan die gang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Chezanne Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Pepperstraat 7, Supertubes, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 7 Pepper Street het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pepperstraat 7, Supertubes, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang