Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Saint Andrews

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Nastassja P
1 nag
5.0
Nov 2024

Amazing. Baie lekker gebly, kamers is skoon, pragtig en dis baie stil en rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gontse S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beautiful and peaceful place. It was a pleasant experience. Beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Het net 'n probleem gehad met die WiFi en TV wat nie gewerk het nie. Was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calton M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Tranquility. Very secure, quiet neighbourhood and easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Dit was aangenaam netjies en skoon. Net daar geslaap vir 2 aande, maar dit was baie aangenaam en stil. Die bedlampies het nie gewerk nie en die stortkraan was baie moeilik om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie lekker verblyf het die Springbok wedstryd baie geniet. Baie lekker gebly, baie veilig en redelik sentraal van baie dinge om te doen soos golf en rugby kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Loraine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Baie netjies, veilig en stil. Baie lekker, baie netjies, veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dinah N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Puik keuse vir sakereis se oornag. Uitstekende ligging, veilig, internetopvangs na wense, puik fasiliteite. Beslis 'n goeie keuse vir 'n sakereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adv Tshepo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pleasant Easy to checkin, very clean and spacious, private and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothea T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Gerieflik en sentraal. Dit is 'n baie sentrale plek om in die Laeveld te bly. Ongelukkig is die toegang tot die kamers oor 'n baie styl trap en dus nie geskik vir ouer mense nie. As jou bagasie 'n groot tas insluit, is dit maar 'n gesukkel. Die kamers is egter baie gerieflik en die uitsig is mooi. Die lugversorger in ons kamer het ongelukkig nie gewerk nie, en ons is na 'n ander kamer geskuif. Ongelukkig is daar ook geen yskas in die kamers self nie, net 'n klein gemeenskaplike yskas in die voorportaal.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Andrews 7, Witrivier Gholfbaan, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95150a8181853260a46445978b20766b01ac4ee83ab96d6aa42642f9963fd1e778c37f81627e2338541f62c95cc44d88eee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 7 Saint Andrews White River Golf Course 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.2840109023 31.007258892059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang