Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Saint Andrews

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir 7 Saint Andrews
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Maritza Y - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza Y

Het net 'n probleem gehad met die WiFi en TV wat nie gewerk het nie.

Was baie lekker gewees.

Calton M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calton M

Tranquility.

Very secure, quiet neighbourhood and easily accessible.

Dinah N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinah N

Puik keuse vir sakereis se oornag.

Uitstekende ligging, veilig, internetopvangs na wense, puik fasiliteite. Beslis 'n goeie keuse vir 'n sakereis.

Adv Tshepo M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adv Tshepo M

Pleasant

Easy to checkin, very clean and spacious, private and safe.

Dorothea T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothea T

Gerieflik en sentraal.

Dit is 'n baie sentrale plek om in die Laeveld te bly. Ongelukkig is die toegang tot die kamers oor 'n baie styl trap en dus nie geskik vir ouer mense nie. As jou bagasie 'n groot tas insluit, is dit maar 'n gesukkel. Die kamers is egter baie gerieflik en die uitsig is mooi. Die lugversorger in ons kamer het ongelukkig nie gewerk nie, en ons is na 'n ander kamer geskuif. Ongelukkig is daar ook geen yskas in die kamers self nie, net 'n klein gemeenskaplike yskas in die voorportaal.

Stuart E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart E

Absolutely fabulous.

I stay in B&B’s all over Limpopo, North West and Mpumalanga Provinces on business on a weekly basis and have done so for the last 12 years. 7 Saint Andrew’s rooms rate as one of the best I have stayed in if not the best. I will return for business and when the opportunity arises for leisure as well.

Reg C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg C

Absoluut stunning.

Baie mooi en netjies.

Dean R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean R

Wonderful stay.

We thoroughly enjoyed our stay and Sandy was friendly and ensured a hassle free stay.

Abraham M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham M

A very comfortable and cosy stay.

Very clean and stylish and homely environment. I like the finishes, the service and the peace that is in the whole area.

Pieter J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Baie verras met die ruimte en keurige versierings.

Kon nie glo dat No.1 so baie mooi uitsig het oor die tuin en Gholfbaan nie. Die stil kalmte met die sang van die voëls het díe dag mooi afgerond.

John M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Excellent accommodation on the estate.

Thoroughly enjoyed our overnight stay, Room 1 has an excellent view of the gardens and parts of the golf course.

Daniel R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

Scenic and peaceful.

Beautiful garden and views with lovely birdlife. great value for money.

Thabisile M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabisile M

Their hospital was very impressive.

Friendly staff who is always willing to help, rooms are spacious and very neat. What you see is exactly what you get, there is no false marketing.

Zenta M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zenta M

Skoon en gerieflik.

Die eienaar het 'n video gestuur van hoe ons toegang kry tot die perseel en waar mens moet gaan na die woonstel. Op die advertensie word geadverteer dat dit 'n alleenstaande eenheid is, en dit was nie. Daar is 'n "communal" area waar jy ingaan en dan is die kamers van díe area af versprei. Verder is eenheid 3 waar ons geslaap het baie netjies, modern en skoon. Maar daar is geen uitsig vanuit die eenheid.

Maxine P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine P

The accommodation was great, Sandy was amazing when we had questions. Friendly place. Will definitely go back on business and private.

Always felt safe and well looked after.

Sonet D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D

Ongelooflik, pragtig, skoon en veilig!

Baie dankie aan Sandy vir die goeie aanwysings en behulpsaamgeid. Dis 'n pragtige plek met als wat mens nodig het! Stunning verby! Sal vir seker weer daar oorbly!

7 Saint Andrews se terugvoer

Thank you so much, appreciate the fantastic review. Look forward to seeing you again.
Thanks
Sandy

7 Saint Andrews
Andrew F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F

Uitstekende, veilige, netjiese en besonders mooi akkommodasie.

Alle inligting rondom ons akkommodasie was goed deurgegee. Ons was deurentyd op hoogte gehou voor ons aankoms van hoe ons te werk moet gaan om ons akkommodasie te bereik. Ek het 'n buitengewone versoek gehad en Sandy het aan dit voldoen en my nie eens kostes gevra wat 'n besonderse verrassing was. Ons het baie veilig gevoel en het ons tydjie baie geniet. As ek weer in Witrivier is sal ek vir seker weer van 7 Saint Andrews gebruik maak.

Ismail T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ismail T

I had an amazing stay at the guest house, whatever was required was available.

See stars.

Riaan S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S

Rustigheid van self.

Dit was heerlik om na 'n lang dag se ry, en harde werk deur die dag by 'n skoon netjiese en baie rustige oornag bestemming aan te kom en jy voel dadelik tuis. Baie dankie vir die wonderlike plekkie in Witrivier, en wat 'n fees om weer terug te wees in jou tuisdorp na soveel jare.

Kirsten D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten D

Very comfortable bed, good linen.

Good night's sleep, nice to have a bath and a shower, everything we needed was on hand.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tanya J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Tanya J

Lovely room, but expected more.

Photos posted about the guest house was not all what we had expected. The room was beautiful as the photos, bit we were greeted with a WhatsApp. We had to ask the cleaning ladies what the setup is. Also did not realize that the photos of the beautiful pool were the private residence of the owner and we were not allowed to swim there. Also there was no clear marked braai area, so we felt very uncomfortable making meals there. This is ideal for someone who is just looking for a place to sleep. Who does not want to talk to anyone. We ended up having to braai at the communal pool which was poorly maintained and dirty. And use the braai area there to cook our food.

7 Saint Andrews se terugvoer

Hi Tanja. Sorry you felt like this.
It’s Covid times and easier to have less people contact. My whatsapp had all the information on it, in detail.
Swimming pool information is clearly explained on the website. Only allowed access to clubhouse swimming pool.
Your room was serviced each day: all sheets and bedding had to be replaced on all occasions. We went out of our way to accommodate and help where necessary.

7 Saint Andrews
Terrence M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrence M

Excellent stay.

We enjoyed our stay at 7 Saint Andrews, it was clean, bathroom on point. Actually everything was just excellent, Sandy and Michelle are very friendly, we even had to extend our stay for longer than we had initially planned for. It is strongly recommended.

Michiel P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel P

The most peaceful, close to nature place you will find in White River.

Perfect place just need to get new pillows as the pillows we slept on was very flat and no body. But in general you sleep warm and very friendly atmosphere.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die rustigste plek, naby die natuur in Witrivier.

Perfekte plek. Hulle moet net nuwe kussings kry aangesien dié baie plat was. Oor die algemeen slaap jy lekker warm en is die atmosfeer vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karla R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karla R

Goed gewees, sal die plek vir enige persoon aanbeveel.

Mooi en netjies gewees.

Ansa B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa B

Comfortable and neat. Thank you

We had a comfortable stay.

Jaco S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco S

Poor.

Firstly, our room was very nice and clean to stay in, thank you for that. I must say the collecting of the keys is a nice arrangement. However, there was no cleaning of our room for the whole weekend – that was not nice. Honestly, the whole weekend was an unpleasant stay with the guesthouse, for the following reasons: I had to phone for the key. I was not told that I was booked into another room. I was told we can go for fingerprints to make our stay more pleasant – then, at security, there was no paper work for guests of the guesthouse – so, no fingerprints for us. Then I had to phone and ask, more than once, for the access codes. So when we were on our way to the start of the marathon race Saturday morning at 02:00 am, we realised we forgot something in our room. We had to go back, but still had no access code. I had to beg the security for quite a while to let me in. Once I was inside the estate, I could not get out again – due to no access codes. Due to all this red tape, we missed the marathon that was supposed to be our qualifier for the 2020 Comrades. We spent a lot of money on this weekend, to qualify, but did not even get the opportunity to start the race, because of the access problems at the guesthouse. I think the cost of this weekend must be for your account due to the poor service and experience we had.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Swak.

Eerstens was ons kamer baie lekker en skoon om in te bly, dankie daarvoor. Ek moet sê die versameling van die sleutels is 'n lekker reëling. Daar was egter geen skoonmaak van ons kamer vir die hele naweek nie - dit was nie lekker nie. Om die waarheid te sê, die hele naweek was dit onaangenaam in die gastehuis, om die volgende redes: ek moes bel vir die sleutels. Daar is nie aan my gesê dat daar in 'n ander kamer vir my bespreek is nie. Daar is aan my gesê dat ons vingerafdrukke kan neem om ons verblyf aangenamer te maak - dan was daar by sekuriteit geen papierwerk vir gaste van die gastehuis nie - dus geen vingerafdrukke vir ons nie. Dan moes ek meer as een keer skakel vir die toegangskodes. Toe ons Saterdagoggend om 02:00 op pad was na die begin van die marathonwedloop, het ons besef dat ons iets in ons kamer vergeet het. Ons moes teruggaan, maar het steeds geen toegangskode gehad nie. Ek moes 'n geruime tyd om die sekuriteit smeek om my in te laat gaan. Toe ek in die landgoed was, kon ek nie weer uitkom nie - weens geen toegangskodes nie. As gevolg van al hierdie rompslomp, het ons die marathon wat veronderstel was om ons kwalifiseerder vir die 2020 Comrades te wees, misgeloop. Ons het die afgelope naweek baie geld spandeer om te kwalifiseer, maar het nie eens die geleentheid gekry om aan die wedloopdeel te neem nie, as gevolg van die toegangsprobleme by die gastehuis. Ek dink die koste van hierdie naweek moet vir julle rekening wees as gevolg van die swak diens en ervaring wat ons gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

7 Saint Andrews se terugvoer

Hello Jaco,
Really disappointed in this review.
Unfortunately, we cannot be held responsible for being late for the marathon, the onus isn't on us to make sure you're on time, sorry you battled to get back in at 02h00 the security should have given us a call. We stay on a secure estate and they have procedures and protocols to follow for all our safety.
I did contact you to make sure you booked in ok, I moved you to a room with a view as I thought you would be more comfortable. I never had any complaints during the weekend, until now!
Every time you leave the estate, I get notified, and I then sent you a new code to save you time and energy at the gate.
Really sorry about your bad experience. I will make sure everyone gets excess even if it's only for 1 night to save an inconvenience.

7 Saint Andrews
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Andrews 7, Witrivier Gholfbaan, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95150a8181853260a46445978b20766b01ac4ee83ab96d6aa42642f9963fd1e778c37f81627e2338541f62c95cc44d88eee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 7 Saint Andrews White River Golf Course 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.2840109023 31.007258892059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang