Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Saint Andrews

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Andrews 7, Witrivier Gholfbaan, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 Saint Andrews word deur die eienaar bestuur en is op die Witrivier Gholfbaan geleë. Gaste het toegang tot die gholfbaan en geriewe op die landgoed.

Verblyf by 7 Saint Andrews bestaan uit 3 slaapkamers. Die kamers het ’n koningingrootte-bed of ekstra lang koninggrootte-bed, en ’n en suite-badkamer. Verder het elke kamer 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n 18-putjie-gholfbaan, tennis-, muurbal- en Padel-bane, en die klubhuis het ’n swembad.

Bergfietsroetes, die Krugerwildtuin, gewilde visvangdamme, inkopiegeriewe, welweessentrums en spas en verskeie restaurante is binne ’n 10 km-radius vanaf 7 Saint Andrews.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Maritza Y
Saam met vriende
5.0
Het net 'n probleem gehad met die WiFi en TV wat nie gewerk het nie. Was baie lekker gewees.
Aug 2024
Calton M
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility. Very secure, quiet neighbourhood and easily accessible.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Dinah N
Besigheidsreis
5.0
Puik keuse vir sakereis se oornag. Uitstekende ligging, veilig, internetopvangs na wense, puik fasiliteite. Beslis 'n goeie keuse vir 'n sakereis.
Aug 2023
Adv Tshepo M
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant Easy to checkin, very clean and spacious, private and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Dorothea T
Saam met lewensmaat
4.4
Gerieflik en sentraal. Dit is 'n baie sentrale plek om in die Laeveld te bly. Ongelukkig is die toegang tot die kamers oor 'n baie styl trap en dus ni...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Saint Andrews 7, Witrivier Gholfbaan, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink 7 Saint Andrews het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Andrews 7, Witrivier Gholfbaan, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95150a8181853260a46445978b20766b01ac4ee83ab96d6aa42642f9963fd1e778c37f81627e2338541f62c95cc44d88eee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 7 Saint Andrews White River Golf Course 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.2840109023 31.007258892059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang