Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View @ The Bay Apartment 7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir View @ The Bay Apartment 7
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Clint G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint G

Really great place and well located and close to restaurants and supermarkets.

Brilliant place to stay, only one thing would consider air conditioning in summer.

Pieter J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Perfekte ligging, baie netjies en skoon.

Ons was 6 vriende wat in nommer 7 en 8 oorgebly het. Stapafstand na alles wat jy nodig het.

Tania C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C

Oornagverblyf op pad na Kaapstad.

Pragtige eenheid, baie netjies en beslis aanbeveelbaar.

Logan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Logan M

It was a decent stay.

It was very clean and neat.

Lynda A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda A

Modern, clean, secure and conveniently located.

Our host was amazing, assisting with directions and accommodating an after hours arrival. Just wish our stay could have been longer. Will definitely be booking here again.

Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Die beste!

Daar is nie veel om te vertel behalwe dat als perfek is! Die ligging, see uitsig, netheid, waarde vir geld! Absoluut 'n diamant in Mosselbaai!

Ameldie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameldie D

Woonstel was baie gerieflik en die uitsig is stunning.

Die woonstel was baie modern en gerieflik - die uitsig was wonderlik, sal heeldag op die stoep kon sit en vir die see kyk. Die gasheer was baie vriendelik en het dadelik gereël as ons iets gekort het. Dit was ook baie gerieflik met die winkel-kompleks/eetplekke daar reg by ons - kan die woonstelle beslis aanbeveel.

Perchville S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Perchville S

Asemrowende woonstel, baie modern met 'n bitter mooi uitsig oor die see.

Die woonstel was baie modern, ons het 'n bitter mooi uitsig see se kant toe gehad. Mosselbaai in besonder, was mooi om te verken.

Hermie F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie F

Baie netjies en mooi uitsig.

Sien sterre.

Anzelinenatasja S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelinenatasja S

Rustig, goeie uitsig en ontspanne.

Waarde vir jou geld - 100%.

Anzelinenatasja S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelinenatasja S

Onvergeeflike tyd. Baie rustig.

Beddens en beddegoed sag en skoon. Alle geriewe in uitstekende toestand.

M.J. S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M.J. S

Well located, safe parking, terrific view.

Well-equipped modern accommodation with a few niggles about traffic noise and annoying security lights. Take a sleeping mask and earplugs.

Jaco V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Gerieflik en lekker!

Sekerlik die lekkerste plek wat ek in Mosselbaai bespreek het. Die uitsig oor die hawe en see is prentjiemooi. Die hele eenheid is goed toegerus. Ek sal beslis weer bespreek in die toekoms.

Freddie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie C

Uiters gerieflik.

Woonstel voldoen aan al die vereistes en die ligging is uityers geskik. Naby 'n supermark en restaurante. As jy geparkeer het hoef jy nêrens te ry.

Etienne H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne H

Uitsig was asemrowend!

Enigste negatiewe terugvoer is die geraas van die kroeg bo.

Marius D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Dit was 'n heerlike kuier. Baie privaat en pragtige uitsig.

7 View @ The Bay Apatment is baie goed geleë. Goeie toegang vanaf die garage na die woonstel en baie handig om na aan die Spar te wees. Geriewe is netjies en skoon. Uitsig is pragtig.

Marisa W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa W

Asemrowende uitsig.

Ons was aangenaam verras met die netheid, uitsig, ens. Dit was net nogal moeilik om die wooneenheid te kry. Beter aanwysings sou waardevol wees.

Gerhard C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Uitstekend

Sou verkies dat die tweede slaapkamer se venster effens kon oopmaak vir ventilasie.

Amanda Bonita K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Bonita K

It was exactly what I needed.

Value for money. Very nice well furnished apartment. Neat and easy accessible. We really enjoyed our stay. The weekend went by so quickly. Best place to visit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was presies wat ek nodig gehad het.

Waarde vir geld. Baie lekker, goed toegeruste woonstel. Netjies en maklik toeganklik. Ons het ons verblyf regtig geniet. Die naweek het so gou verbygegaan. Beste plek om te besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tessa M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa M

Heerlik gekuier, lekker gemaklike ingang na woonstel, baie netjies.

Dit was nie 'n probleem maar dink hulle moet mop daar sit vir ons wat langer bly sodat ons die vloere kan was indien nodig. Verder is daar geen probleem nie!

Craig D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D

Convenience with a view.

Convenient location with shops and restaurants in same complex. Beautiful views from balcony and gas braai a real bonus. Spacious, clean and safe. Good value for money. Unfortunately only booked as an overnight stay, but would definitely stay longer next time.

Annelien C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien C

Heerlik, rustig, kalmerend.

See-uitsig vanaf balkon, veilige parkering naby wooneenheid, verskeie besighede binne loopafstand.

Suriena V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suriena V

Pragtig, met die beste uitsig.

Dit is 'n pragtige plek, ons het dit baie geniet. Dit is sentraal geleë en het die mooiste uitsig. Die gasheer was ook baie behulpsaam en het die nodige inligting gestuur vooraf, wat beplanning vergemaklik het. Sal weer daar slaap in die toekoms.

Jermaine W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jermaine W

Fantasties.

Ek en my gesin het dit regtig baie geniet als is in loopafstand of +- 3 minute se ry. Thanks Raymond vir jou gasvryheid.

Adrea V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adrea V

Lovely view over the ocean from the balcony. Had a few unforeseen mishaps but the customer service was good in this regard. Attention to detail with regards to cleaning can also be improved.

Cleaning in the kitchen was not done with a great attention to detail but overall cleanliness of the other rooms was done well.

Ilse B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Awesome

Really one of the best places we had stayed

Sonia H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H

Regte pragtig en baie netjies en modern. Uitstekende uitsig. Vriendelike hulp.

Ons het heerlik gekuier met die mooiste uitsig oor die hawe en see. Lekker naby eetplekkies en wegneemetes beskikbaar. Baie baie dankie Raymond vir die behulpsaamheid.

Carine V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Carine V

Baie gerieflik, mooi uitsig.

Het al by The view gebly in no. 4 en dit was wonderlik, het half dieselfde verwag, maar no. 7 nie so goed nie.

Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789c2527ed665054ec581b5ea22ca0814e472d83f5e52668e12eb017aab623b9aa2f11a5ce53d38e760c57db3c138b2a89c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Da Gama Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.18106634073 22.13309793184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang