Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View @ The Bay Apartment 7

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Clint G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Really great place and well located and close to restaurants and supermarkets. Brilliant place to stay, only one thing would consider air conditioning in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Perfekte ligging, baie netjies en skoon. Ons was 6 vriende wat in nommer 7 en 8 oorgebly het. Stapafstand na alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Oornagverblyf op pad na Kaapstad. Pragtige eenheid, baie netjies en beslis aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Logan M
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

It was a decent stay. It was very clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynda A
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Modern, clean, secure and conveniently located. Our host was amazing, assisting with directions and accommodating an after hours arrival. Just wish our stay could have been longer. Will definitely be booking here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Die beste! Daar is nie veel om te vertel behalwe dat als perfek is! Die ligging, see uitsig, netheid, waarde vir geld! Absoluut 'n diamant in Mosselbaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ameldie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Woonstel was baie gerieflik en die uitsig is stunning. Die woonstel was baie modern en gerieflik - die uitsig was wonderlik, sal heeldag op die stoep kon sit en vir die see kyk. Die gasheer was baie vriendelik en het dadelik gereël as ons iets gekort het. Dit was ook baie gerieflik met die winkel-kompleks/eetplekke daar reg by ons - kan die woonstelle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Perchville S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Asemrowende woonstel, baie modern met 'n bitter mooi uitsig oor die see. Die woonstel was baie modern, ons het 'n bitter mooi uitsig see se kant toe gehad. Mosselbaai in besonder, was mooi om te verken.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hermie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie netjies en mooi uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzelinenatasja S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Rustig, goeie uitsig en ontspanne. Waarde vir jou geld - 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789c2527ed665054ec581b5ea22ca0814e472d83f5e52668e12eb017aab623b9aa2f11a5ce53d38e760c57db3c138b2a89c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Da Gama Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.18106634073 22.13309793184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang