View @ The Bay Apartment 7
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Raymond Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 46
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Clint G - Feb 2024
Algehele gradering
Really great place and well located and close to restaurants and supermarkets.
Pieter J - Jun 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging, baie netjies en skoon.
Tania C - Apr 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad na Kaapstad.
Logan M - Mrt 2024
Algehele gradering
It was a decent stay.
Lynda A - Apr 2023
Algehele gradering
Modern, clean, secure and conveniently located.
Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Die beste!
Ameldie D - Jan 2023
Algehele gradering
Woonstel was baie gerieflik en die uitsig is stunning.
Perchville S - Feb 2023
Algehele gradering
Asemrowende woonstel, baie modern met 'n bitter mooi uitsig oor die see.
Hermie F - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies en mooi uitsig.
Anzelinenatasja S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, goeie uitsig en ontspanne.
Anzelinenatasja S - Okt 2022
Algehele gradering
Onvergeeflike tyd. Baie rustig.
M.J. S - Okt 2022
Algehele gradering
Well located, safe parking, terrific view.
Jaco V - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik en lekker!
Freddie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Uiters gerieflik.
Etienne H - Jul 2022
Algehele gradering
Uitsig was asemrowend!
Marius D - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike kuier. Baie privaat en pragtige uitsig.
Marisa W - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Gerhard C - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Amanda Bonita K - Jun 2021
Algehele gradering
It was exactly what I needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was presies wat ek nodig gehad het.
Waarde vir geld. Baie lekker, goed toegeruste woonstel. Netjies en maklik toeganklik. Ons het ons verblyf regtig geniet. Die naweek het so gou verbygegaan. Beste plek om te besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tessa M - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, lekker gemaklike ingang na woonstel, baie netjies.
Craig D - Mei 2021
Algehele gradering
Convenience with a view.
Annelien C - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig, kalmerend.
Suriena V - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtig, met die beste uitsig.
Jermaine W - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Adrea V - Des 2021
Algehele gradering
Lovely view over the ocean from the balcony. Had a few unforeseen mishaps but the customer service was good in this regard. Attention to detail with regards to cleaning can also be improved.
Ilse B - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome
Sonia H - Sep 2020
Algehele gradering
Regte pragtig en baie netjies en modern. Uitstekende uitsig. Vriendelike hulp.
Carine V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, mooi uitsig.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang