7 Willowby
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowby-singel 7, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
7 Willowby bied gerieflike verblyf in 'n stylvolle kamer met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit maak dit 'n ideale opsie vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Die kamer het slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens op 'n mezzanine-vlak. Dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met stromingsdienste en gratis WiFi in. Gaste trek ook voordeel uit veilige parkeerplek op die perseel. Alhoewel die kamer op die eienaar se eiendom geleë is, is gaste verseker van volledige privaatheid.
Die ligging is gerieflik naby plaaslike eetplekke, insluitend Shanna's Portuguese Restaurant, Grillers American Diner en Herms Restaurant, vir diegene wat wil uiteet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
HESTER Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Willowby-singel 7, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink 7 Willowby het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Framesby Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowby-singel 7, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang