Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Worral

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Worral-weg 7, Bonnie Doon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

7 Worral is 'n ruim vakansiehuis wat selfsorgverblyf in Oos-Londen bied. Die eiendom is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf binne maklike bereik van die strand.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het albei 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 'n stapelbed het. Hierdie kamers deel 'n tweede badkamer wat toegerus is met 'n bad en 'n stort. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. In die leefarea sal gaste 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV vind. Daar is genoeg spasie vir onthaal, insluitend 'n onderdakstoep met 'n buite-eetstel en braaigeriewe, asook 'n vuurput in die lowerryke tuin met bankies vir gaste om op te sit. Die huis spog ook met 'n swembad en 'n speelarea vir kinders.

Die eiendom is naby winkels en geriewe, terwyl Nahoon Beach ook naby geleë is en visvang, branderplankry en roei bied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Worral-weg 7, Bonnie Doon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Worral-weg 7, Bonnie Doon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125e5f2ff810c9f55bbbb7f0561159a1a2dddbe47c09217b3a35ca3af5858fe63b88b38e13a8441de2afe7c07c359c073243?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 7 Worral Road Bonnie Doon 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.9842766 27.9276806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang