Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

70 Casos Strandhuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
John A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

It was a pleasant experience. WiFi facilities and an outside braai should be considered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thirlo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Awesome stay. Had peace of mind with kids, knowing that they were safe in the facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Lekker gekuier. Baie veilig en rustig. Ligging is goed. Sekuriteit baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annamarie
70 Casos Strandhuis
Baie dankie vir jou gradering. Hoop om u weer binnekort by Casos 70 te verwelkom.

Wayne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Rustige atmosfeer. Vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
70 Casos Strandhuis
Thank you for the rating. Hope to see you soon again.

Faika M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

It was absolutely amazing. Just too short. It was lovely. Just a pity there is no outside braai and WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
70 Casos Strandhuis
Thank you for the rating. Hope to see you soon.

Isabel V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2022

Baie lekker gebly en vakansie gehou. Sal gaaf wees as daar 'n oond kan wees en die toiletsitplek kan dalk vervang word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annamarie
70 Casos Strandhuis
Baie dankie. Ons het na aanlyding van u komentaar die toilet sitplek vervang.

Nadia P
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Rustig en gemaklik. Plekkie is in 'n wonderlike area en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2020

Baie lekker. Pragtige plekkie. Warmwater was nie altyd so lekker warm, parkering vir gaste ook nie altyd voldoende, maar verder geen klagtes, eienaar het ons mooi ontvang en was altyd beskikbaar vir enige navraag en versoeke. Ons sal definitief weer daar wil bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annamarie
70 Casos Strandhuis
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien. Groete 70 Casos

Riana H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2020

Gerieflike blyplek, goeie ligging. Ons was twee volwassenes en vier tieners, en het die plekkie baie gerieflik gevind vir ons groep. Die sitkamer en kombuis was ruim genoeg vir ons almal, slaapkamers ook baie gerieflik. Goeie ligging, mooi strand naby. Winkelsentrum en restaurante ook lekker naby, alhoewel nie stapafstand nie. My enigste voorstel sou wees dat julle vir 'n langer verblyf die badhanddoeke elke paar dae vir die gaste laat was/vervang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annamarie
70 Casos Strandhuis
Baie dankie, Ons is bly dat julle dit geniet het. Ons sal wel werk maak met die bad handoeke Groete 70 Casos

Job David S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Great place to stay. Safe and secured place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casosstraat 70, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3609bc6df399769897b3314d716639d2d533796f5ba3d69cfb8f4eef4d00cf6e3de4e4ea8c7a91bb45067251beeaab1b5b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 70 Casos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.055139128636 18.044232577085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang