Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

70 Casos Strandhuis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casosstraat 70, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

70 Casos Beach House is in die ongerepte Calypso Beach aan die Weskus, vakansiedorp Langebaan, geleë. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bestaan uit die hele boonste verdieping van 'n duplekshuis.

Die eenheid is op die boonste verdieping van die huis geleë en beskik oor 3 slaapkamers wat tot 6 persone op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n binnebraai vir gaste om saam 'n maaltyd voor te berei.

Die kompleks bied veilige parkeerplek en bemande sekuriteit. Die kompleks het sy eie privaat strand wat sowat 250 meter van die eenheid af is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir 70 Casos Strandhuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Casosstraat 70, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 70 Casos Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casosstraat 70, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3609bc6df399769897b3314d716639d2d533796f5ba3d69cfb8f4eef4d00cf6e3de4e4ea8c7a91bb45067251beeaab1b5b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 70 Casos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.055139128636 18.044232577085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang