Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

701 Shangri-La

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Carina V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2023

Was baie lekker gewees, met 'n pragtige uitsig van die strand en see. Definitief. Dit was 'n wonderlike woonstel met 'n pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anja Hendrikse /
701 Shangri-La
Baie dankie Carina. Baie bly julle het die vakansie geniet en hoop om julle gou weer te sien. Groete, Maretha.

Stefan R
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2023

Lekker by die see. Skoon, gerieflik, spasie. Sien sterre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Donna-leigh M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Amazing in Amanzimtoti! Best views, very clean, comfortable and feels like a home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruande E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Wonderlik. Die verblyf was wonderlik, almal is baie behulpsaam. Sal gerus julle weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja Hendrikse /
701 Shangri-La
Baie bly julle het die verblyf geniet en hoop julle kom kuier gou weer.

Gerda T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Dit was fantasties gewees. Vanaf die bespreking tot die vertrek was daar kommunikasie aangaande die aankoms en kry van sleutels. Die ketel het gebreek en is dadelik vervang. Die woonstel is goeie waarde vir geld en het 'n fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja Hendrikse /
701 Shangri-La
Baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Diane B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2021

Nice location but accommodation is dated. Place needs a bit of TLC. Kitchen utensils old, not matching and falling apart. Bathrooms have broken soap holders and silicone around the edges of the bath is missing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heila F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Baie gerieflik. Die spasie en die uitsig is fantasies, niemand het oor mekaar geval nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2019

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Nov 2019

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Janice W
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Feb 2019

Disappointed. I found the unit to be outdated, not pleasing to the eye and in general a little grubby. The curtains were not hung properly, the linen was faded and old. This unit has so much more potential and a little TLC would go a long way as the view and the location is outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Anja Hendrikse /
701 Shangri-La
Dear Janice, I am sorry this is the way you feel about our unit but our photos on the website do reflect what you get at our accommodation, we offer value for money. Kind regards, Maretha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anja Hendrikse / Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonweg 7, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1OTg3ZDIwLWM2OTEtNGJlNC05NGI4LTg0NmViOTVlZjRiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.074319 30.872382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang