Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

701 Shangri-La

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anja Hendrikse / Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 22 resensies vir 701 Shangri-La
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Carina V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina V

Was baie lekker gewees, met 'n pragtige uitsig van die strand en see.

Definitief. Dit was 'n wonderlike woonstel met 'n pragtige uitsig.

701 Shangri-La se terugvoer

Baie dankie Carina. Baie bly julle het die vakansie geniet en hoop om julle gou weer te sien. Groete, Maretha.

701 Shangri-La
Stefan R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan R

Nice at the seaside. Clean, comfortable, space.

Sien sterre.

Donna-leigh M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna-leigh M

Amazing in Amanzimtoti!

Best views, very clean, comfortable and feels like a home away from home.

Ruande E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruande E

Wonderlik.

Die verblyf was wonderlik, almal is baie behulpsaam. Sal gerus julle weer besoek.

701 Shangri-La se terugvoer

Baie bly julle het die verblyf geniet en hoop julle kom kuier gou weer.

701 Shangri-La
Gerda T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda T

Dit was fantasties gewees.

Vanaf die bespreking tot die vertrek was daar kommunikasie aangaande die aankoms en kry van sleutels. Die ketel het gebreek en is dadelik vervang. Die woonstel is goeie waarde vir geld en het 'n fantastiese uitsig.

701 Shangri-La se terugvoer

Baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

701 Shangri-La
Diane B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane B

Nice location but accommodation is dated.

Place needs a bit of TLC. Kitchen utensils old, not matching and falling apart. Bathrooms have broken soap holders and silicone around the edges of the bath is missing.

Heila F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila F

Baie gerieflik.

Die spasie en die uitsig is fantasies, niemand het oor mekaar geval nie.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Janice W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Janice W

Disappointed.

I found the unit to be outdated, not pleasing to the eye and in general a little grubby. The curtains were not hung properly, the linen was faded and old. This unit has so much more potential and a little TLC would go a long way as the view and the location is outstanding.

701 Shangri-La se terugvoer

Dear Janice,

I am sorry this is the way you feel about our unit but our photos on the website do reflect what you get at our accommodation, we offer value for money.

Kind regards,
Maretha

701 Shangri-La
Elvin J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin J

Ruim verblyf teen billike tarief, met pragtige see-uitsig!

5 Volwassenes kon gemaklik gebruik maak van ruim woonstelgeriewe. Toegang na strand is gerieflik naby en gebouesekuriteit is van hoogstaande gehalte. Personeel was ten alle tye professioneel en was baie akkommoderend ten opsigte van alle versoeke. Genotvolle vakansieverblyf. Baie Dankie.

701 Shangri-La se terugvoer

Baie bly julle het die vakansie geniet. Kom kuier gerus weer
Groete
Maretha

701 Shangri-La
Bettie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie D

Pragtige see-uitsig!

Aangename verblyf, pragtige see-uitsig, baie naby en gerieflik aan die swemstrand. Sal dit defInitief weer besoek en aanbeveel by ander. Het stort afskorting bietjie ongemaklik gevind, maar die res van die verblyf was baie genotvol.

701 Shangri-La se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Bettie, en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete Maretha

701 Shangri-La
Heleen D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D

Heerlike ruim woonstel, fantastiese uitsig en mooi strand.

Aangesien ons net vir drie nagte oornag het was die woonstel baie goeie waarde vir geld. Brenda was baie behulpsaam en ons is baie vriendelik ontvang. Daar is egter baie herstelwerk en opgradering nodig aan die woonstel. Het 'n groot ordentlike TV gemis. Daar was nie die regte kabels vir ons dekodeerder nie, maar Brenda het so gou as moontlik dit uitsorteer. Stort is baie onprakties. Daar is nie behoorlike spasie om aan te trek of klere neer te sit nie. Die warm water was egter heeltemal voldoende. In kort opgesom dit is 'n heerlike ruim woonstel, met pragtige uitsig en 'n lieflike strand. Die braaigeriewe en swembad in die kompleks is van hoogstaande gehalte en die terrein is netjies. Veilige parkering.

701 Shangri-La se terugvoer

Hi Heleen
Baie dankie vir die terugvoering en ons kyk daarna om n nuwe tv te kry vir die woonstel. Ongelukkig is daar sekere aspekte waaroor ons nie beheer het nie soos die stort maar ek dink darem dat die see uitsig llen ligging van die woonstel opmaak daarvoor.
Groete Maretha

701 Shangri-La
Annatjie M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie M

Dit was vir ons heerlik om daar tuis te gaan, naby alles.

Naby strand en winkels. Baie goeie veiligheid en goeie diens.

701 Shangri-La se terugvoer

Baie bly julle het die vakansie geniet Annetjie, hoop julle kom gou weer kuier.
Groete,
Maretha

701 Shangri-La
Annemarie O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annemarie O

Verblyf kort opgradering.

Ons het al in baie verskillende verblyf tipes gebly. Die verblyf kort 'n opgradering. Ketel het nie eers gewerk nie. Het dit eerste dag gerapporteer met versekering dat dit vervang sou word. Dit is nooit gedoen nie.

701 Shangri-La se terugvoer

Hi Annemarie
Soos persoonlik verduidelik is daar partykeer klein jakkaksies wat insluip waaroor ons ongelukkig nie dadelik beheer oor het nie en ketel is intussen vervang. Jammer oor die ongerief. Ongelukkig gaan opgradering gepaard met prysverhoging en ons probeer regtig om bekostigbare vakansie verblyf aan te bied.
Baie groete Maretha

701 Shangri-La
Elvin J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin J

Heerlike ruim woonstel met al die nodige fasiliteite.

Goed toegeruste woonstel wat ruim en gerieflike akkommodasie verskaf aan 'n maksimum van 8 mense. Pragtige uitsig, op drumpel van swemstrand en sentraal geleë vir toegang tot 'n verskeidenheid van besigheidssentra. Sekuriteit en behulpsaamheid van personeel is van hoogstaande gehalte. Voorwaar 'n heerlike gesinsvakansie-ervaring!

701 Shangri-La se terugvoer

Ek is baie bly julle het die vakansie geniet en baie dankie vir die resensie. Ek hoop julle kan gou weer kom kuier.
Groete
Maretha

701 Shangri-La
Elzane S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane S

Wonderful stay.

Let me just say the view was amazing! The flat is very spacious and neat and so close to the beach. We were lucky to see whales as we got a bit of cold weather. I will definitely come back again.

701 Shangri-La se terugvoer

Goeidag Elzane,

I am so glad you enjoyed the stay at Shangrila and would love to welcome you back.

Kind regards
Maretha

701 Shangri-La
Marlene K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Lieflike see-uitsig, ruim en gerieflike akkommodasie.

Ideaal geleë eenheid, met pragtige see-uitsigte vanaf al die slaapkamers en leefarea. Gerieflik en baie spasieuse vertrekke wat voorsien aan alle basiese behoeftes. Baie naby aan die strand. Ek kan beslis hierdie eenheid aanbeveel aan almal wat op soek is na bekostigbare vakansieverblyf!

701 Shangri-La se terugvoer

Ons is baie bly julle het die verblyf en vakansie geniet. Hoop julle kom kuier gou weer.
Groete
Maretha

701 Shangri-La
Haroun F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haroun F

Very nice apartment, big, spacious.

Enjoyed ourselves very much. The apartment is very big and spacious. Sea view from all angles. The breeze from the ocean in the morning and evening is great. Will recommend it and will return again.

701 Shangri-La se terugvoer

Thank you for the review, Haroun. Looking forward to accommodate you in future. Kind regards, Maretha.

701 Shangri-La
Gerhard V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Uitstekende ligging met baie mooi uitsig en skoon strand vir 'n lekker rustige vakansie.

Baie lekker ligging en uitsig was asemrowend. Die woonstel is definitief waarde vir geld en het alles om 8 mense (plek vir 2 klein kinders) gerieflik te laat bly. Die sitkamer-gedeelte is lekker groot met 'n lekker eetkamertafel waar almal gerieflik kan sit en eet terwyl jy vir die see kyk. Daar kan dalk in toekoms gekyk word om die kombuisvloer te vervang. Vertoon vuil maar is net tjip-merke en benodig om rante net af te rond. Verder baie gerieflik met genoeg warm water om al 8 mense te akkomodeer. Lieflike woonstel om 2 families lekker te laat kuier.

701 Shangri-La se terugvoer

Baie bly julle het die vakansie so geniet en ons sal definitief aandag aan die kombuisvloer gee. Julle is enige tyd welkom om weer van die verblyf gebruik te maak.

701 Shangri-La
Charné G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charné G

Baie lekker met alles wat jy nodig het naby geleë.

Sal beslis weer 'n vakansie daar bespreek. Alles is naby geleë en die plekkie is netjies en skoon.

701 Shangri-La se terugvoer

Baie bly julle het die vakansie geniet en hoop julle kom gou weer kuier.

Maretha

701 Shangri-La
Aneesh M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Aneesh M

Worst place ever I have stayed.

Curtains don't close. Sewer smell from toilets. No DStv as arranged. Not clean.

701 Shangri-La se terugvoer

The flat is situated on the 7th floor and therefore the sewer smell is beyond our control. DStv has never been arranged, and we will look into the curtain issue.

701 Shangri-La
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonweg 7, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1OTg3ZDIwLWM2OTEtNGJlNC05NGI4LTg0NmViOTVlZjRiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.074319 30.872382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang