Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

702 Canal Quays

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir 702 Canal Quays
Netheid
3.0/5
Diens
2.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Theo H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Theo H

Geen.

Kombuis wasbak het nie 'n prop gehad nie en was ook verstop. Laai van eetgerei se handvatsels was stukkend. Koffiebekers was gevlek. Volgens die WhatsApp-boodskap van u, was my gasheer. Dit was verwarrend vir my, want ek is ontvang deur mnr. Papy, blykbaar die agent. Maar ek is deur hom ontvang en het betaal, en hy het belowe dat dit gister terugbetaal sou word. TV-kanale was maar min.

Annette B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette B

They advertised it can sleep 3, but the bed which was put out was for a child and not for my adult son.

Floors were not so clean. It was also a pain to pay the breakage fee at check-in, since I had no intent in giving them my credit card's CCV-number. The fee was however promptly refunded after our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hulle het geadverteer dit het slaapplek vir 3, maar die bed wat ingesit is, was vir 'n kind en nie vir my volwasse seun nie.

Die vloere was nie so skoon nie. Dit was ook pynlik om die breekskadedeposito by die inklokdatum te betaal, want ek was nie van plan om my CCV-nommer vir my kredietkaart te gee nie. Die fooi is egter onmiddellik terugbetaal ná ons verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johrina H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johrina H

Dit was rustig en ontspanne, nie geraas nie, maar internet swak.

Die eenheid is netjies en voldoen aan die vereistes. Vir die bedrag (waarde vir geld) moet daar darem volle internet wees, wat werk. Die komplimentêre koffie, tee, ens. voel ek moet in toe sakkies wees, agv Covid en die huidige. Higïene toestand waarin ons is. Daar was 'n pot Jacobs-koffie wat kliphard was en ook gemeng met suiker in pot. Teesakkies baie oud in pak. Daar was geen handreiniger van die Covid tyd nie. Persoon wat ons ingeboek het, het daar aan TV gewerk en DStv en geen handreiniger gehad nie. Ek moes toe met my eie reiniger dit skoonmaak, want hy het niks by hom gehad nie.

Vanaf R2 255
R2 255 R1 804
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 255
R2 255 R1 804
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cast Anchor-weg 1, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ZmYyNjU1LTI5OGItNDlkMi05N2VlLTdlMGU5NDhhYmNhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 255 nouVanaf R1 804 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 1 Cast Anchor Way Foreshore 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.913454582444 18.424929360713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang