Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

702 Canal Quays

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Jul 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cast Anchor-weg 1, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 255 R1 804 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

702 Canal Quays is 'n elegant gemeubileerde, oopplan, selfsorg vakansiewoonstel, geleë op die 7de verdieping van die Canal Quays woonstelkompleks. Die Canal Quays-kompleks is geleë op die Roggebaai-kanaal, tussen die V&A Waterfront en die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum.

Eklekties en opwindend, elke meubelstuk maak 'n duidelike stelling en alles is in plek vir jou gemak en gerief, insluitend die hoogste gehalte bedlinne. Die woonstel is ideaal vir 2 volwassenes wat met 2 jong kinders deel. Dit het 'n koninggrootte-bed en kinders kan op 2 enkelslaapbanke geakkommodeer word. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en droër in. Die leefarea het 'n platskerm-satelliet-TV en 'n kluis. Die leefarea maak oop na 'n groot, privaat balkon met 'n tafel en stoele en 'n ongelooflike uitsig wat oor die Roggebaai-kanaal, Seinheuwel, die Waterfront, die Hawe en Tafelbaai uitkyk. Jy sal gefassineer wees deur die werkende dokke soos skepe en tuig in- en uitkom. 702 Canal Quays bied gratis WiFi-internettoegang en 'n veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Cast Anchor-weg 1, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink 702 Canal Quays het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 255
R2 255 R1 804
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 255
R2 255 R1 804
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cast Anchor-weg 1, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ZmYyNjU1LTI5OGItNDlkMi05N2VlLTdlMGU5NDhhYmNhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 255 nouVanaf R1 804 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 1 Cast Anchor Way Foreshore 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.913454582444 18.424929360713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang