Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

702 Oyster Rock

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lindy P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Rustig, skoon, netjies, baie gelukkig. Skoon en netjies. Stapafstand van alles af! Fantastiese see-uitsig. Baie spesiale plekkie en sal dit beslis aanbeveel! Ons sien julle definitief weer! Ons het dit werklik geniet. Dalk een punt op verbetering: die WiFi-opvangs was glad nie goed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2020

Wonderlik - genoeg ruimte en alles stapafstand. Die matrasse in die hoofslaapkamers onsettend hard - aanbeveling dat hul mattress toppers opsit - het een van die ander beddens se duvet dubbelgevou om dit draagliker te maak. En dan die matte moet beslis vervang word met teëls. Vol vlekke en groot kolle - moes dit maar probeer miskyk het, maar as hierdie uitgesorteer is sal ons beslis terugkeer. En die ysmasjien het nie gewerk nie - bekend met sy werking het so een by die huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

Alles was skoon en ons het heerlik gerus met die mooiste uitsig Ons het heerlik gerus en dit is loopafstand vanaf die strand en winkels. Was regtig 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babalwa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

We had a great time. We are already planning to book 702 Oyster Rock for our next holiday in Durban.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 187

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26714ee608c5d6bb77c4f412ec12622c1f6930e0ecbc69f3d86c0cc775d7c537a5949f8521c71f6c8764e7e71c2db2a6e442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 2 Lighthouse Road Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.727684 31.086558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang