Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

705 Portico

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Peter F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was wonderful. View stunning and position really great. Nadia was fantastic. The whole experience was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Asemrowende uitsig, goed geleë! Fantastiese uitsig, wonderlik ingerig. Dankie aan Nadia vir haar baie vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absoluut fantasties. Baie netjiese, goed toegeruste eenheid met fantastiese uitsig, kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beter as beter! Fantastiese verblyf! Dit was een van die beste waar ons nog gebly het. Mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld en weer bespreek met volgende reis na Kaapstad. Ons het baie lekker gebly, die krag het net uitgeval gedurende die nag voor ons vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Awesome. Very nice place to stay. The location is perfect and the place is beautiful. Advice: (Just do check what the breakage fee of R1500 is for with the renting agent when accepting keys. Otherwise, neither you nor the renting agent have proof that it was or wasn't you when the cleaner does the inspection afterwards).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die uitsig was ongelooflik en die plekkie was so mooi en netjies. Ons sal dit enigetyd vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stoney S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Baie rustig en stil met baie misgeraas. Was lekker gewees en was naby alles waar ons wou wees vir die naweek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

It was wonderful. Thank you. My stay at 705 Portico was amazing. The view was spectacular. Everything was remarkable, privacy and great service. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 3, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd7b2cb80609d64cec1d4f8d240e621574ab8c293a92b146f465e2eeb01a9b5fe195152adc861982a6881f8f2ef13379716b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Athens Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.822670485957 18.477802574322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang