705 The Glengariff
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glengariff-weg 705, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 650R1 320 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
705 The Glengariff is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die sewende verdieping van 'n moderne gebou in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Hierdie woonstel bied asemrowende uitsigte oor die see, die ikoniese DHL-stadion, en Leeukop. Dit is op die hoek van Hoofweg en Glengariff, en is stapafstand vanaf Woolworths, luukse restaurante, winkels, die Seepunt Promenade en Virgin Active.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, verhitte handdoekreling, 'n elektriese punt vir 'n skeermasjien en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 wat verder lei na die sitarea met sitplek, 'n slim-TV en 'n werkspasie. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor Kaapstad. Gaste het toegang tot veilige ondergrondse parkeerplek vir 1 voertuig, wat maklik bereikbaar is via 'n hysbak met 24 uur-sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Glengariff-weg 705, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glengariff-weg 705, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang