707 Canal Quays
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cast Anchor-weg 1, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 020 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
707 Canal Quays is langs die V&A Waterfront se kanaal in Kaapstad en bied luukse, ruim selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig. Dit is ideaal naby die kanaal se water en die waterfront.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot die balkon wat 'n uitsig oor die waterfront bied. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n stort. Die kamers lei na die oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.
Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die eetarea wat 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste het. Die sitarea het oorgenoeg gemaklike banke en 'n TV met Netflix. WiFi en 'n lessenaar is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon wat 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en 'n uitsig het.
Daar is 'n aparte ingang en gaste kan die randvloeiswembad benut en in die gebou se sitarea uitspan. Die eenheid is naby die middestad, Tafelberg en die kabelkar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 239
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Cast Anchor-weg 1, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 707 Canal Quays het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cast Anchor-weg 1, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap