Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

707@2Six2 Florida

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Florida-weg 262, 707 2Six2, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

707@2Six2 Florida is 'n luukse woonstel in die hartjie van Durban se moderne Florida Road-buurt. Dis die ideale verblyf vir diegene wat op soek is na rustige verblyf vir kort- of langtermyn met aktiwiteite, safari's, goue strande en 'n ryk kulturele erfenis naby.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.

Veilige parkeerplek met afstandbeheer is op die boonste verdieping naby elke eenheid beskikbaar. Daar is 'n eksklusiewe dek op die dak en 'n swembadarea op die perseel. Die eenheid het 'n see-uitsig in die verte.

Die nuwe 2Six2 Florida-ontwikkeling is tussen Florida Road se besige restaurante, kroeë en winkels en dit bied maklike toegang tot straatkos, wegneemeteplekke en fynproewersrestaurante. 2Six2 Florida Road is naby Durban se gewilde strande en die promenade. uShaka Marine World is ook naby. Die Durban Sports Precinct is die tuiste van die Sharks-rugbyspan - Kings Park-stadion, die Moses Mabhida-stadion, die Kings Park-swembad en die Kingsmead-krieketstadion is ook naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Florida-weg 262, 707 2Six2, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 707@2Six2 Florida het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Florida-weg 262, 707 2Six2, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa104a0f015cb7a826000aebb42ff50620f39b22df322110ada44be63757211da121102c366f0eb4fe778d3f4ce92910bad11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 262 Florida Road 707 2Six2 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.830424 31.013666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang