709 The Sentinel
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenstraat 27, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 185 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
709 The Sentinel is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Kaapstad se stadskom en is 'n kort afstand vanaf Langstraat, die Bo-Kaap Museum en Greenmarket Square. Dit is ideaal vir gaste wat die stad se dinamiese kultuur, geskiedenis en vermaaklikheidsopsies wil verken.
Dié ateljeewoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die eenheid het ook 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV.
Die skuifdeur bied toegang tot die pragtige natuurskoon. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 24 uur-sekuriteit is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Leeuwenstraat 27, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenstraat 27, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang