Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

71 Kyalanga

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 20, Kyalanga 71, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

71 Kyalanga is in die Kyalanga-kompleks op Umhlanga se strand geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met asemrowende see-uitsigte.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n privaat sitarea vanwaar gaste die pragtige see-uitsig kan bewonder. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n lieflike toegeboude balkon met 'n see-uitsig. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser in. Die woonstel het ook 'n TV met die volle DStv-pakket, lugversorging en WiFi.

Gaste het toegang tot parkeerplek in die kompleks.

Die kompleks spog met 'n swembad en toegang tot die promenade en strand, en daar is winkels en restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lyndsay H
Saam met vriende
5.0
Great location in Umhlanga and great view of the ocean. The stay was very good. The location was perfect as it was easy to find and acc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Lynn K
Gesin met klein kinders
5.0
Superbly. We really enjoyed our stay, house was spotless and had a nice view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Suhandrie E
Saam met vriende
4.8
Gerieflik en mooi. Baie lekker gebly, alles mooi toegerus.
Mrt 2024
Ronél D
4.8
Dis 'n baie lekker ruim woonstel. Ideaal vir 'n kuier met jou volwasse kinders. Dis selfs veilig genoeg vir klein kindertjies ook.
Mrt 2023
Phlip B
4.6
Groot en gerieflik, het dit baie geniet. Dit het aan al ons behoeftes voorsien.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 125

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 20, Kyalanga 71, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 71 Kyalanga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 20, Kyalanga 71, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cad902fbb3d548b9810bdfc7e5979f987d22a0d60b7c875ee67db55bea715830e20150e92ec81e2252bb2f56ef09d3014ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 20 Marine Drive 71 Kyalanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.732256714383 31.083907597414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang