Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

71 Providence

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 938, Clarencestraat, Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

71 Providence is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers en het 'n uitstekende uitsig. Die woonstel is in 'n veilige kompleks in Ramsgate Beach naby restaurante en ander geriewe. Dit bied 'n uitsig op Ramsgate se Blouvlagstrand wat sowat 400 m se stap ver is en die strandmeer is net 'n paar meter ver. Margate is ook lekker naby.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-leefarea. Een kamer het 'n dubbelbed en die ander het 'n tripelstapelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n dubbelwasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan dus hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die leefarea lei na 'n balkon.

Daar is aangewese parkeerplek vir hierdie eenheid en die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, en 'n speelarea vir kinders.

71 Providence is naby Ramsgate se Blouvlagstrand en getypoel, die Waffle House, winkels, en ander besienswaardighede in die Margate-area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erf 938, Clarencestraat, Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 71 Providence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 938, Clarencestraat, Ramsgate Beach, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5983dfff075782db8d7bd7daec1d0a974880c840afa07acbb87e2431cc6ebcb4e71ce2b675dd751cc16f7df208cead7bbbcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 938 Fascadale Road Providence Complex 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.88924251694 30.345830813737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang