Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

71 Santini Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Santini Village, Bowtie-rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

71 Santini Village is 'n selfsorgwoonstel wat gerieflike verblyf in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai bied. Die kompleks is binne maklike bereik van die strand en is die ideale bestemming vir diegene wat 'n kuswegbreek soek.

Dié smaakvol gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, gemaklike rusbanke met sitplek vir tot 6 mense, en 'n TV met toegang tot DStv, ShowMax, Amazon Prime en YouTube. Die patio buite spog met braaigeriewe en 'n 6-sitplektafel waar gaste maaltye in die buitelug kan geniet met pragtige uitsigte oor die Tsitsikamma-bergreeks. Gaste kry toegang tot gratis WiFi.

Daar is 2 parkeerplekke in die kompleks wat gaste kan gebruik. 'n Omskakelaar is beskikbaar in die geval van 'n kragonderbreking. Die kompleks het 'n lieflike gemeenskaplike swembad en 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 71 Santini Village, Bowtie-rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 71 Santini Village het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Santini Village, Bowtie-rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fee23464d3bc0052dc4c3e97b7ef87f8f1791a71e9ceb1efd365c66b6b53802209ae0fe028564de4329cde74421b14b9282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 71 Santini Village Bowtie Drive 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.049878253951 23.360822755295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang