Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

712 @ Rest

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marietta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxing. Very nice overnight stay. Friendly accommodating host. Recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
712 @ Rest
Thank you for your kind review. Best regards,

Nicolene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker en gerieflik, skoon en netjies, alles wat jy wil hê was daar. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
712 @ Rest
Dankie vir die mooi woorde, Nicolene. Dit was gaaf om julle by 712@Rest te ontvang.

Anton D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies, veilig en waarde vir geld! Baie lekker gebly! Die ligging in 'n estate is veilig en sentraal. Beide gashere was behulpsaam en vriendelik. Ons sal dit aanbeveel en sal dit weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
712 @ Rest
Thank you for an awesome review. Best regards, Antoinette

Jenni D
1 nag
5.0
Jun 2024

Salig! Heerlik. Baie lekker soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
712 @ Rest
Hope to see you again 712@Rest

Jessica F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent. It was so lovely and peaceful. The host was so friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie baie lekker gastehuis. Wonderlike gasvryheid. Die gastehuis is privaat en goed ingerig. Alles was perfek. Hoogs aanbeveeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
712 @ Rest
Thank you for your good rating and kind words, Johan. 712@Rest

Neal G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie vriendelike ontvangs en ek kan die plek gerus aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
712 @ Rest
Thank you for your kind words/review. 712@Rest

Lene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, luuks verseker 'n 'sien jou weer' plek. Was baie lekker gewees alhoewel ons meeste van die tyd by 'n troue was. Gaan die meisies volgende keer saam bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pleasant and peaceful. It was quite an enjoyable stay. The hosts are such great hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Fantasties! Verblyf was pragtig, ligging baie mooi en kamer met allerhande onverwagse ekstras was opreg waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
712 @ Rest
Dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit. Antoinette Deysel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat/Ukhozerylaan 369, Oak Lane Landgoed 712, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATNRUjqbJptik6A7G4RG8Ghoia4A5gH1DDp3t3nnVPE7yOcZx6Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 Piet Retief Street/Ukhozi Drive 712 Oak Lane Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.411413905652 30.108880122754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang