712 @ Rest
Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat/Ukhozerylaan 369, Oak Lane Landgoed 712, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 000R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
712 @ Rest bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in 'n luukse tweeslaapkamersuite wat op die eienaars se residensiële eiendom geleë is. Dié suite is op 'n veilige landgoed langs 'n foreldam in die klein dorpie Dullstroom.
Die suite het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, TV met 'n volle DStv-pakket en tee- en koffiemaakgeriewe. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas en 'n mikrogolf. Daar is ook gratis WiFi.
Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Die verblyf is 70 m van 'n foreldam af en gaste kry 4 forelhengel-dagpermitte. Die landgoed is 1 km vanaf die middedorp wat verskeie restaurante, kroeë en plaaslike winkels bied. Dullstroom bied doendinge en besienswaardighede, soos voetslaanpaaie, bergroetes, geskiedkundige plekke, bergfietsroetes, 'n voëlreservaat, perd- en ponieritte en 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Ernie Els ontwerp is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Piet Retief-straat/Ukhozerylaan 369, Oak Lane Landgoed 712, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink 712 @ Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat/Ukhozerylaan 369, Oak Lane Landgoed 712, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang