Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

72 Canal Road

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lisa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fun. Peaceful. Break away from city. Was amazing, well located, and peaceful. Kids loved the pool and kayaks. Thank you for an amazing getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Baie goed geleë, met alle nodige geriewe. Kanoe klub wat aan nasionale marathon kompetisie deelgeneem het. Huis was perfek geleë met nodige geriewe vir onvergeetlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno B
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Ongelooflike ligging - rustigheid - alles wat mens soek in 1 plek. Ons is meer as beïndruk met die hele opset by 72 Canal Road. Dit het die perfekte ligging, is so lekker rustig en mooi. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik, so ook die persoon wat ons verwelkom het. Alles wat mens soek, is hier teenwoordig. Meer as genoeg veilige parkeerplek - en dit is so kindervriendelik buite. Ons het die naweek vreeslik baie geniet en sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beth K
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Great location, comfortable home. We had a fabulous time at this lovely location with our friends. Very sheltered from both the westerly and easterly winds, and the heated swimming pool was an added bonus. The house was very comfortable, and the host was really helpful and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Has all you need. The house has all that you need to enjoy a restful time away. We most enjoyed the bar area and pool which overlook the canals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Absolutely worth it! We had a most enjoyable stay. Perfect for a family with teenage kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izel R
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

72 Canal Road bied waarde vir geld, met al die nodige geriewe. Ons het die tyd geniet asook die aktiwiteite wat die verblyf bied. Die woning is ruim, met al die nodige toerusting en is ook sentraal. Word hoogs aanbeveel en is waarde vir geld. Hoop om weer terug te wees in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

We had a wonderful relaxing Easter Weekend. Dianne is such a joy and delight. She was so helpful and caring from the time of our booking until we left. The house kept surprising us with all extra amenities and the effort Dianne went too. Large beautiful comfortable rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Perfect holiday home for a large family and friends. We had an absolutely wonderful memorable time. Private, spacious home to spend a holiday with family and friends, very practical, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Dit was heerlik. Gerieflik geleë en ruim huis met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canal-weg 72, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd40533d84aa37cd501b4b4065f3aa2e9737a9904c2413c918cb091c8e9737f97c682b124e81de439501883f2a490c0dce2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 72 Canal Road Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.144491371469 24.83148661898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang