Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

72 Canal Road

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canal-weg 72, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

72 Canal Road bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike grasdakhuis op die hoofkanaal in St. Francisbaai. Die ligging bied maklike toegang tot die strand en plaaslike restaurante.

Hierdie smaakvol gemeubileerde huis het 4 slaapkamers, 4 badkamers, 2 sitareas, 'n eetarea en 'n kombuis. Die vierde slaapkamer met 'n badkamer en 2 enkelbeddens is bo die motorhuis en is apart van die hoofhuis. Daar is 3 slaapkamers waarvan 2 elkeen 'n koningingrootte-bed, en die ander 'n dubbelbed het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en die ander 3 en suite-badkamers het storte. Twee slaapkamers is op die boonste verdieping en die derde slaapkamer is op die onderste verdieping.

Die kombuis is met 'n yskas, 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Elke sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het 'n swembad, 'n lapa en 'n privaat jetty met toegang tot die kanale, en genoeg parkeerplek. Verder is daar 3 kanoes en 2 kajakke wat gaste kan gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Spa-bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lisa B
Gesin met tieners
5.0
Fun. Peaceful. Break away from city. Was amazing, well located, and peaceful. Kids loved the pool and kayaks. Thank you for an amazing ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Deon V
5.0
Baie goed geleë, met alle nodige geriewe. Kanoe klub wat aan nasionale marathon kompetisie deelgeneem het. Huis was perfek geleë met nodige geriewe vi...
Sien meer
Jun 2023
Ryno B
5.0
Ongelooflike ligging - rustigheid - alles wat mens soek in 1 plek. Ons is meer as beïndruk met die hele opset by 72 Canal Road. Dit het die perfekte l...
Sien meer
Apr 2023
Matthew D
Saam met vriende
4.8
Has all you need. The house has all that you need to enjoy a restful time away. We most enjoyed the bar area and pool which overlook th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Beth K
Saam met vriende
4.6
Great location, comfortable home. We had a fabulous time at this lovely location with our friends. Very sheltered from both the westerl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Canal-weg 72, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink 72 Canal Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canal-weg 72, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd40533d84aa37cd501b4b4065f3aa2e9737a9904c2413c918cb091c8e9737f97c682b124e81de439501883f2a490c0dce2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 72 Canal Road Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.144491371469 24.83148661898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang