Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

72 De Beers on 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 72, De Beers-weg 72, Eenheid 1, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

72 De Beers on 1 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Melkbaai, Strand. Dit is gerieflik naby die strand geleë en is ook naby winkels, restaurante, kroeë en verskeie roomyssalonne.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbythoekie met stoele. In 'n aparte opwaskamer is daar 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is. Daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek voor die eenheid. Gaste kan heerlike staptogte op die promenade neem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Tarne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • De Beers-weg 72, De Beers-weg 72, Eenheid 1, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 72 De Beers on 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 72, De Beers-weg 72, Eenheid 1, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3117da3ab324bba1b134f479d06c57c54c7c7b4e84f562f99a07b1caae5ba1c2e5811720519896e27682dbd5115faa02a26e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 72 De Beers Road 72 De Beers Road, Unit 1 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.107861737331 18.821129549546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang