Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

72 Nkwazi Drive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 72, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 875 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

72 Nkwazi Drive is 'n selfsorg-vakansiehuis in Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal. Hierdie huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike vakansieverblyf naby die strand.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir kinders. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die derde slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, toonbank met stoele, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n etenstafel. Dit lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die see. Daar is ook nog 'n onderdakstoep aan die agterkant van die huis met 'n etenstafel.

Gaste het toegang tot 1 toesluitmotorhuis, met een ekstra onderdakparkeerplek vir 'n tweede voertuig. Hierdie verblyf bied maklike toegang tot die strand, die hoofstrand se ingang is oorkant die pad. Dit is ook naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Kinderbed vir 1

1 x Kinderstapelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 72, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 875
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 875
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 72, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA444e9e786579b5fc10c484e3605d4fa65884a6a0d5484498226a3766c25f063fd0f1bb08e61e0875de9f26153e591215b558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 875 per nag (plek vir 10) 72 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.281550379866 31.440814728835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang