Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

72 on Vyfer

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 72, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 015 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

72 on Vyfer bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinsvakansiehuis in De Kelders naby Gansbaai. Die villa bied asemrowende see-uitsigte, wat dit moontlik maak om walvis te kyk vanaf die patio of balkon. Die villa is gerieflik geleë net 'n entjie se stap van die rotsagtige kuslyn en die Klipgat-grotte af, en die staproete na Die Plaat Natuurreservaat is maklik bereikbaar.

Die huis bied oorgenoeg binne- en buite-onthaalareas vir familie en vriende om te braai, vir die kinders om speletjies te speel, of net om te rus en te ontspan rondom die swembad.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Op die eerste verdieping het die groot hoofslaapkamer 'n koninggrootte-bed, 'n gasverhitte kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is op die eerste verdieping en beskik oor 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamer het toegang tot 'n aangrensende badkamer met 'n stort. Die derde en suite-slaapkamer is op die grondvloer, en het 'n koningingrootte-bed en 'n klein kantoorlessenaar, ideaal vir werk-van-huis-wegbreek. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aangrensende badkamer met 'n stort.

Die huis sluit 'n volledig toegeruste boonste verdieping, oopplan-kombuis en -eetarea, en 'n ruim sitkamer met 'n gasverhitte kaggel in. Die kombuis het fyn afwerkings en toebehore en is toegerus met 'n elektriese oond en gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en konvensie-oond, 'n ketel en 'n broodrooster. Dit het 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser.

Op die grondvloer is nog 'n sitarea met binnebraaigeriewe, 'n speletjiesarea met 'n pooltafel en tafeltennistafel, 'n klein kombuisie met 'n drankverkoeler en wasbak, en nog 'n eetkamerarea. Die wasmasjien, tuimeldroërs en skoonmaakmiddels is in 'n aparte waskamerarea geleë.

Bykomende kenmerke sluit 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, WiFi en strandhanddoeke in. Die huis beskik ook oor 2 buitebraai-areas, een op elke verdieping, asook 'n omheinde buite-eetarea wat oor die swembad en see uitkyk.

Die eiendom is volledig omhein en privaat, en veilige parkeerplek is beskikbaar vir 4 motors.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Vyferstraat 72, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 72 on Vyfer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 015
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 015
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 72, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA590246437461f290cc71d7aeef78973edb8180a99d3f6e0dcbf7d3a28716e6efdbd653c93379fb1c5ec64451de2c2665590f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 015 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 72 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5529512 19.3691565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang