Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

727 Church

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 727, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

727 Church bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Clarens, net 'n entjie se stap van die middedorp af. Die verblyf bied pragtige berguitsigte en is ideaal vir gesinne, vriende of paartjies.

Verblyf word gebied in die hoofhuis en die woonstel, wat albei privaat ingange het. Die kamers het knus beddens, gehaltelinne en badhanddoeke, en elke eenheid het sy eie privaat badkamergeriewe. Albei eenhede het ook kombuisgeriewe en TV's met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n stoep met sitplek waar gaste kan ontspan. Die hoofhuis het ook braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby 'n verskeidenheid restaurante en winkelsentrums.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 727 Church
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Kerkstraat 727, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 727 Church het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 727, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b5c2cbc8a998113ea6f0cdca2d2c0dd81613a156f027ec12f4f0d9628443b25a1c0e6ac3364c94bad07c49316d8473c922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 727 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5160858 28.4184161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang